Page 3 of 3

Re: My Patrol

Posted: 14 Apr 2011 19:38
by Kagiso II
Stefan wrote:
Kagiso II wrote:Ernst - hier is voorbeeld hoe dit NIE gedoen moet word nie ..
Wie is dit wat so jaag?

eisjjj - hoe dan nou Steph - jy een sin gemis? :biggrin: - Dit was EK die uwe (ek het 'n Nederlander op die "Wild" roete geneem - en wou bikki sy senuwees 'toets' [daai "klap" geluid is daardie diefwering wat Ferdie onder Boezman gehang het [sy vertolking van 'n "bashplate" (soos Sias is ek ook forewwer klaar met daai "workshop")

Re: My Patrol

Posted: 21 Apr 2011 17:33
by Delbono
Hallo Julle

Twee dae terug, moes ek net hierdie foto neem - my Patrol is UITEINDELIK ingery - 100,000 miles.

Let ook ook op die 100 miles vir half tenk - Eish.
100 000 Miles - Resized.jpg
100 000 Miles - Resized.jpg (588.83 KiB) Viewed 757 times