Page 3 of 3

Re: Newborn 22/1/2011

Posted: 20 Feb 2011 20:21
by Hannes P
Newborn getting naughty and playful

Re: Newborn 22/1/2011

Posted: 21 Feb 2011 07:19
by Peter Connan
Hello Hannes

Waar het jy gespeel? Is dit Hennops?

Lyk lekker :thumbup:

Re: Newborn 22/1/2011

Posted: 21 Feb 2011 10:18
by Hannes P
Peter, jip. - Hennops. Ek moet sĂȘ dat ek was totaal uit die veld geslaan om te sien hoe die Patrol sy wiele op die grond hou en dit nogal as 'n standaar Patrol. Grondvry hoogte was baie goed. Ek het min die trappe geskraap aan die onderkant. Niks gebuig nie.
Die vorige trip was met 'n V6 auto bakkie en ek moet erken die Patrol is baie beter deur die obstacles. Van die oorkruis gate het ek in 4x2 gedoen omdat die voertuig kan met sy wiele op die grond. Ek het lanklaas 'n dagroete so lekker en trots gedoen.

Re: Newborn 22/1/2011

Posted: 21 Feb 2011 12:29
by Mrowka
Congratulations! Hope she doesn't cry at night!

Re: Newborn 22/1/2011

Posted: 21 Feb 2011 14:03
by BABELAAS
Hi Hannes, lekker Trolle, now the fun begins :biggrin:

Re: Newborn 22/1/2011

Posted: 21 Feb 2011 14:31
by Peter Connan
Hannes dit is maar een van die redes hoekom ons so lief is vir ons patrollies. Daar is min karre wat so ver kan rek, en dit laat jou nie net toe om plekke in2x4 te ry waar anders glad nie wil ry nie, maar ook om jou diff-lock minder te gebruik. Verder het jy baie meer beheer meeste van die tyd en minder kans van omfoeter, omdat die kar meer "level" bly. ek het eenkeer by die axle twisters by De Wildt aangekom toe 'n VW Touareg besig is om daar te ry. Sy agterwiele het amper 500mm opgetel en dit het gelyk asof hy gaan vooroor foeter. Ons is daar op sonder difflock. :thumbup:

Re: Newborn 22/1/2011

Posted: 21 Feb 2011 15:39
by Pieter du Toit
:thumbup: :thumbup: Awesome Hannes awesome!!

Re: Newborn 22/1/2011

Posted: 21 Feb 2011 22:27
by Mammoth
Hi Hannes

Nou's dit net heeltyd speeltyd jong. Ek het ook eendag by De Wildt aangekom toe hulle n' paar Touaregs daar gehad het. Een se beadings was af en het op die grond gehang en jy moes sien hoe daai goed gesukkel het by die twisters. Die Patrol het net daar deur geluier.

Re: Newborn 22/1/2011

Posted: 22 Feb 2011 08:01
by Hannes P
Must say this is a great and awesome vehicle. I have added a few pics under my personal album.

Re: Newborn 22/1/2011

Posted: 25 Feb 2011 17:07
by Ross
:thumbup:
Awesome Hannes, congrats on your new Patrol! Glad to see you`re enjoying it!