Page 3 of 3

Re: 3.0D Trouble....need I say more?

Posted: 28 Jan 2011 07:28
by Abri Hoffman
Kagiso II wrote:Eeeoooaauuwww Bro - Oompie is very very glad your 'Trol is A-OK again.

When I get really mad at Ousie Marta when she does those incredibly dumb-stupid things, Dwergie admonishes me with: If she was learned and intelligent she would not work as a Cleaning Lady .. and she is right. But Ousie Marta gets paid accordingly
Now, if you want to argue that we should accept the stupidity of those mechanics ... Why is it that they still charge top-dollar for incompetent unprofessional non-service? More than double than my G P charges. [en ek lewe darm nog]
So bek moet jam kry. Ek stem een honderd persent saam met Oom Mac.

Re: 3.0D Trouble....need I say more?

Posted: 28 Jan 2011 08:56
by Stefan
Klink my oom se GP is te goedkoop! :biggrin:

Re: 3.0D Trouble....need I say more?

Posted: 28 Jan 2011 09:54
by Kagiso II
:surprised: --- ek weet darrim nie Stefaans - hy is 'n bekende dokter, hy is landswyd - want sover ek gaan sien ek sy naam - amper in elke stad of dorp - dalk het jy ook al van hom gehoor, hy is Dr. V.E.E. ARTS -
Die pille wat hy my gee hoef jy ook nie by die apteek te gaan haal nie, sommer by Pck-nPay of Spar. Bob Martins .. en dit werk beter as die outydse Lennons. :woo:

Re: 3.0D Trouble....need I say more?

Posted: 28 Jan 2011 10:07
by Langman
Zantus wrote:Langman, by wie het jy die part gekry? Ek hoop om self binnekort 'n Patrol te koop en dit sal goed wees om te weet waar ek parte in PE kan kry anders as Nissan.
Eintlik was my pyp nie R120 maar R220...so klein typo :wink: maar nietemin hier is NISSAN Eastern Cape se prys R1548.58!!!!!! Ja, julle lees reg!!! :oldtimer: EEN DUISEND VYF HONDERD AGT EN VEERTIG RAND EN AGT EN VYFTIG SENT!! :thumbdown: NISSAN "RAPE" Ons...of ten minste die wat hulle ondersteun. Zantus...die pyp het ek gekoop by TNP Products in PE, hulle doen die oorboueings en conversions vir drag racers, ens. Hulle het n' groot vooraad van verskillende turbo pype, ens. Baie high performance so die pyp wat ek by hulle gekry het kan letterlik die space shuttle se turbo's aandryf! Dis n' KERNTEK en is baie goeie gehalte en al wat dit is is n' 51cm deursnee 90 grade pyp! Niks spesiaals nie...dit was regtig so maklik. Wil ook byse die pyp lyk baie beter gehalte as die NISSAN se pyp, hy is moers dik en het 4 lae van daai thread of wat ookal mens dit noem so ek persoonlik voel ek het n' beter pyp gekry, nie eers om te praat van hoe mooi hy uitstaan nie want hy is so pot blou in kleur so lyk asof my chariot so bietjie gepimp is. :rolling:

So vir die tipe parte moet n' ou so bietjie soek maar kry sal jy en vir die res kan ons maar van ROCSTOMPA se Patrol afhaal wanneer hy slaap. :sleep:
Kagiso II wrote:Eeeoooaauuwww Bro - Oompie is very very glad your 'Trol is A-OK again.
Dankie Oom Mac...is self net so bly. Dis nie lekker om my lorrie so te sien staan met so bonnet oop nie. Is nie gewoond aan daai aangesig nie so ek doen die tipe werk agter toe garage deure...wil nie die mense die vekeerde indruk gee van my lorrie nie.