Page 3 of 5

Re: Y60 Weber 38 Conversion

Posted: 01 Jul 2011 21:04
by tour de frans
Well done,baie mooi.Ek laaik wat ek sien. :clap: :thumbup:
Net een iets wat ek sal probeer as ek jy was.Die pyp wat by die fender/snorkel ingaan,Hou hom in daai posisie,trek hom net 30mm of so terug.Maw wys nog die bek vir die snorkel.Nou hang die engine nie aan die pyp wat die snorkel help lank maak nie.Die lug vloei is nou meer vry en ook sal hy nie warm lug kry nie.Onthou net voor jy water ry van die gap tussen die twee.
Net n idee,jou setup is baie mooi.
Groete

Re: Y60 Weber 38 Conversion

Posted: 04 Jul 2011 11:06
by Rudolph
Baie dankie Frans, sal die idee van jou bekyk en toets.

Groete,
Rudolph

Re: Y60 Weber 38 Conversion

Posted: 15 Jul 2011 08:22
by Jules
More Rudolph

Was daar toe n merkwaardige verbetering in jou brandstof verbruik na die Weber en bykomstighede installasie ?

Shalom

Re: Y60 Weber 38 Conversion

Posted: 15 Jul 2011 09:00
by Rudolph
Hi Jules,

Petrol verbruik in die stad verkeer is dieselfde van dat ek die Weber op gesit het as wat dit voor die tyd was, daar is wel 'n verbetering in krag/torque aangesien altwee kele gelyk oopmaak waar ons standaard carb net eers een oop maak en later by hoer rev's die vacuum die tweede keel oopmaak.

Ek het nog nie kans gehad om op die oop pad die verbruik te toets met die snorkel wat nou weer gekonnekteer is nie. Voor die Weber was my totale ave (dorp en langpad gekombineer) 4.32km/l na die Weber tot dusver 4.65km/l met die beste tot sover 5.24km/l.

Groete,
Rudolph

Re: Y60 Weber 38 Conversion

Posted: 15 Jul 2011 09:57
by Jules
Thanks Rudolph, so ek reken my gemiddeld van 6km/l is nie te sleg nie.

Shalom

Re: Y60 Weber 38 Conversion

Posted: 18 Aug 2011 21:34
by Kagiso II
eisjjj - met daardie verbruik V8 ek sommer my kar :

Re: Y60 Weber 38 Conversion

Posted: 23 Aug 2011 07:19
by Rudolph
:think: :thumbdown:

Re: Y60 Weber 38 Conversion

Posted: 25 Aug 2011 13:06
by stinger
Hi Rudolph
Weet jy miskien wat die grote van die Main en Air jets op die Weber is,Hier is 'n foto van my setup.
Patrol (153).JPG
Patrol (153).JPG (200.51 KiB) Viewed 2699 times

Re: Y60 Weber 38 Conversion

Posted: 25 Aug 2011 15:20
by Rudolph
Hi Stinger,

Jy het lekker baie spasie daar voor om 'n donaldson in te kry, ek het probeer maar dit wou nie pas nie.

Main jet 42
Air jet 205

Cheers
Rudolph

Re: Y60 Weber 38 Conversion

Posted: 25 Aug 2011 22:37
by Kagiso II
jy kannie net meddie jets rondspeel nie - jy moet die venturies ook aanpas
En ek glo nog steeds in Oom Arthur se "uitvindsel" - plaas fyn fyn baie fyn coppr gauze onder die carb [tussen carb & intake m/fold - dit "breek" die brandstof of in kleiner druppeltjies en al 6 die silinders kry dan nader aan ewe veel brandstof.
Stel jou timing 14-degrees vinniger en maak jou plug gaps 1,2 mm [jy gaan BAIE brandstof bespaar so]
Hy het my Chev Commodore 4.1 gestel dat ek 9KML gekry het met daai "lykswa" :thumbup: