Page 3 of 4

Re: Big Country bash plate

Posted: 19 Nov 2010 12:32
by Kagiso II
Hi P'ter man - since we see on Sunday, and Agarob is a Y61 - we can measure on Agarob - I dearly need s'thing for Boezman as well - so the HardBody D22 measure can also be taken care of. [I take it you still coming ??]
Busy with Hennie & Daleen re the awning sails - should have an anser by end of day [DONT tell me how to spell answer, I know the anser...] :rolling: :oldtimer:

Re: Big Country bash plate

Posted: 19 Nov 2010 15:47
by Izak
Hello Peter

Ek is ook in. Maar !!! Ek wil myne ook spesifiek vir my kar he en hy moet op die ARB kan pas, as dit meer is, "then so be it"

As jy nie regkom met mates nie kan ek my kar ook Maandag na jou toe bring.

Groente

Izak

Re: Big Country bash plate

Posted: 19 Nov 2010 17:25
by Kagiso II
aggeneeeeee - 'Zak man - kom ry weer saam Sondag?? [ek sal met Boezman gaan -- :wink: ] (hy het recovery punte)
of - Dalk is Agarob se turbo reg .. dan gaan hy.

Re: Big Country bash plate

Posted: 19 Nov 2010 20:01
by Izak
Hello Oom Mac


Nee, Sondag is uit soos koekies in die weeshuis, die skoonfamilie is hier, SWAMBO het kers-sang diens, die broer se kinders is hier aangesien hy op Honeymoon is, en ekke sal inie .......... wees as ek nie by die huis is nie.

Volgende keer, verseker.

Lekker ry, sien komende week.

Re: Big Country bash plate

Posted: 19 Nov 2010 22:39
by Kagiso II
tjiekkin :rolling: :rolling: [Is reg so =- bring jy fotos?]

Re: Big Country bash plate

Posted: 20 Nov 2010 10:24
by Peter Connan
Hello Oom Mac

Wynvat bring vanmiddag vir my sy Y61 om te meet, so oom kan met Boesman ry more.

Izak is regso, sien jou Maandag.

Re: Big Country bash plate

Posted: 20 Nov 2010 11:53
by Peter Connan
Hello Guys

Here is a little teazer:

Re: Big Country bash plate

Posted: 22 Nov 2010 07:55
by JG Shields
Peter, wingat...baie, baie windgat!!!

Re: Big Country bash plate

Posted: 22 Nov 2010 08:04
by XenoBlitz
Hmmm.. jong... Ek will ook een he, maar sal eers moet wag tot ek my bumpers kan opsit...

Kan ek jou dalk pla om vir my die tekeninge (of dalk sommer eerder die model) aan te stuur, solat ek kan modify vir my kar en lat maak as tyd reg is?

Watter sagteware gebruik jy? SolidWorks, Solid Edge?

Re: Big Country bash plate

Posted: 22 Nov 2010 11:53
by Izak
Hello Peter

Sorrie maar ek brand vas by die takke vandag. As dit reg is met jou sal ek die Patrol more by jou verby bring vir die opmeting.