Page 3 of 5
Re: How to kill a 4.2 turbo engine
Posted: 03 Oct 2010 18:20
by Ross
I`m watching this with interest......... as usual!!!!
Good luck Frans, I admire you`re decisiveness....one week one from the blowup, and you`re already getting going with the conversion!!
Ek sien jy skrik vir niks!!!!!
Good luck!
Re: How to kill a 4.2 turbo engine
Posted: 03 Oct 2010 20:28
by JG Shields
Ek het julle lankal gese dis vandat Frans besluit het hy trek Pretoria toe dat hy sy vrees vir enige iets verloor het!
Re: How to kill a 4.2 turbo engine
Posted: 04 Oct 2010 09:29
by Jules
Ja nee Frans moet nou nog net vir die CHEETAHS begin skree dan is hy TOTAAL VREESLOOS
Shalom
Re: How to kill a 4.2 turbo engine
Posted: 04 Oct 2010 11:55
by Langman
Eina...lees nou eers....maar sien jy is agtermekaar en het al klaar wat klink na n' redelik plaasvervanger wat wag om ingebou te word. Sterkte!
Re: How to kill a 4.2 turbo engine
Posted: 04 Oct 2010 16:20
by Kagiso II
Eisjjjjjjj Frans, oompie se hart bloei vir di eskade [en dis nie sarkasties gemeen nie]
Sorry om te hoor ou Grote - maar jy sal wel spoedig weer aan'patrol' - Dis dartem jammer die Vortex enjin is so vrek duur, anders sou dit nou di ewenplan gewees het.
Maar ek vermoed TV2 het dal 'n VQ 45 of 41 enjin op hand - en daai Nissan V8 sal jou beter verbruik gee as 6,5 Kml ..soos ek gehoor het by oom in Vivo wat een in sy Hardbody het. Hy ry swaar vragte boormasjien parte en pype alli pad van Pta Vivo toe - altyd oor die middag uur - en weet nie van "warm" word nie.
Maar ek droom sommer hardop - wag in spanning om te sien wat jou fix is
[o-ja, ek het 6,2 V8 diesel sub as jy belangstel? [kom uit 'n Buick]
Re: How to kill a 4.2 turbo engine
Posted: 04 Oct 2010 21:22
by tour de frans
Dankie Manne
Ek weet van daai 8 by TV2,like nog altyd daai idee,maar die Ford gaan die Patrol weer lewe gee.Ek het gehoop om hom te laat dreun oor twee weke,maar die ou wat die Bell housing vir my maak se hy gaan twee weke vat.Ek kan lewe met dit,want dit is baie werk.Al die Nissan parte,soos clutch furk en bearing met slave cylinder word oor gebou op die Ford.
Dit gee my meer tyd om die Petrol pomp binne die tenk in te bou en te bedraad met n "fuel line realay."Die ford se sump moet ook omgeswaai word.Ek kan ook die rekenaar inbou en bedraad.So wanneer ek die engine insak,moet ek net mounts bou en die res van die bedrading doen.Dan bly die water,aircon en powersteer pype oor.Die uitlaatstelsel gaan ek laat doen.Dit klink als maklik,maar is n klomp werk wat ek wil klaar maak.Ek sal later fotos plaas sodra my parte bymekaar kom.
Groete
Frans
Re: How to kill a 4.2 turbo engine
Posted: 05 Oct 2010 20:29
by Saltman
Frans
As jy wil he ek moet fotos kom neem, moet jy net laat weet!
My studio ligte sal lekker lig gooi op daai klomp parte en die engine bay!
Voorspoed!
Herbie
Re: How to kill a 4.2 turbo engine
Posted: 06 Oct 2010 07:59
by JG Shields
Frans, jy laat dit tog so eenvoudig en vinnig klink. Dit moet baie lekker wees om so daaraan te dink. Dis in my kop 'n MO....SE klop werk. Geniet dit!
Re: How to kill a 4.2 turbo engine
Posted: 06 Oct 2010 08:58
by ricster
Ford....in a Nissan....aggg no man.....
Good luck Frans !!!... keep us posted on the progress. I'll keep the cold beers on ice for when your machine is back on the tar !!.... ok maybe I'll drink one on completion of each stage of your rebuild...

Re: How to kill a 4.2 turbo engine
Posted: 06 Oct 2010 17:02
by tour de frans
Herbi,dankie ek sal jou opvat op daai offer.Ek wag net dat alles kan bymekaar kom voor ek bou.
JG,ek self wens dit gebeur so vinnig soos wat n mens die parte lys maak,maar nou ja ek vat dit soos dit kom,ek het hom afterall gebreek.
Cedrick,luckily there's no Ford badge on the motor.I can allways try to make or say,Nissan's special addition,or my special addition.I'll think of something,but first is must be running and a succsess.
Enjoy your beer
Rdgs
Frans
