Hello Jules, Manne
EK is die Piet waaroor Tinus gepraat het. Die simptome van my probleem was egter nie dieselfde as joune nie Jules, myne het eerder gehik en geproes as ek probeer versnel. Ek dink ook jou probleem is meer waarskynlik brandstof as vonk, maar vonk is waarskynlik makliker om te toets. Ek voel egter dat enige vonk-probleem wat met die low-tension kant van die stelsel te doen het behoort sigbaar te wees op die rev-counter. Myne spring nogal baie rond as hy begin sukkel, maar dit sal nie gebuer as die probleem die coil of die HT leads is nie.
Ek sou voorstel dat jy begin deur versigtig die vergasser oop te maak en kyk of jy enige vuilgoed daar kan kry. Maak dan maar alles versigtig skoon en sit weer aanmekaar. Let ook op na die float level, ek het al agtergekom dat die goed nogal krities is op float level. Probeer dalk ook om die fuel cut-off solenoid met krag van die battery te verskaf, om te sien of dit dalk die probleem is.
groetnis, en voorspoed.
Nukkerige 4.2 petrol Patrol
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6137
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1125 times
- Been thanked: 1036 times
- duckitt
- Senior Member
- Posts: 145
- Joined: 24 Jul 2009 10:44
- Full Name: Charles
- Nickname: Charles
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: 4.8 GQ Patrol 4x4 & 1996 (4.8) SGL GU was n 4.2 Petrol
- Home Language: Afrikaans
Re: Nukkerige 4.2 petrol Patrol

Hi manne gaan kyk maar na die grond drade dit maak n dissy heel simpel en nie te praat van die nuwe karre so rekenaars nie
Weet dit klink snaaks maar ek het self daardie skoolgeld
Betaal , als vervang en die probleem raak nel erger
Groete
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
Re: Nukkerige 4.2 petrol Patrol
Na my Patrol gediens is hardloop hy klopdisselboom, behalwe vir die snaakse geluid wat kom en gaan soos die Scarlett Pimpernel.
Die mechanic is old school wat carburattor aanbetref, serviced and cleaned carburator, sofar going smoothly , idling at 600- 650rpm, looking forward to see if my consumption is better will let my wife test it this coming weekend to Ponta. Acceleration nice and smooth.
Shalom
Jules
Die mechanic is old school wat carburattor aanbetref, serviced and cleaned carburator, sofar going smoothly , idling at 600- 650rpm, looking forward to see if my consumption is better will let my wife test it this coming weekend to Ponta. Acceleration nice and smooth.

Shalom
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest