Page 3 of 3
Re: Subtank problem
Posted: 16 Sep 2013 08:27
by Mark Greenhill
Agree and hence will keep an eye open
Re: Subtank problem
Posted: 20 Oct 2013 16:04
by Sias
My subtank probleem het weer opgeduik toe ek my tweede battery en yskas gepak het vir 'n trip Namibiƫ toe. Die subtank "control unit" sit agter die lugversorger se kontrole knoppies. Jy moet basies die lugverkoeler kontroles afhaal, dan sit daar 'n wit boksie (ongeveer 10cmX10cm). Ek het die boksie losgemaak, die konnekteerder afgehaal en teruggesit, en die subtank het weer gewerk.
Ek het intussen die boksie geskuif na 'n ander plek toe sodat dit makkliker bereikbaar is om te ontkoppel en te koppel.
Ek het sedertdien nog nie weer 'n probleem gehad nie.