Page 20 of 35
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 31 Jul 2017 10:09
by Herrie
Ek kom alleen met my Patrol.
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 31 Jul 2017 19:00
by Michael
Dirk, kan jy Marius Vorster ook by sit.
1 Hilux

Twee volwassenes en een kind
Dan ook Hannes Snyman
1 Hilux

Twee volwassenes
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 31 Jul 2017 22:56
by Tinus lotz
Dirk Oom mac se naam is nog op hy ry itallians rond vir james gaan dit nie maak nie

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 01 Aug 2017 05:30
by Peter Connan
Ek gaan dit ook die jaar mis. My baas is krapperig oor laas week se verlof...
Eish.
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 01 Aug 2017 06:55
by offroadbiker
offroadbiker wrote:NB!!!!!
Gaan asb na bladsy 1 en kry die finale reelings vir die trip.
Indien enige vra kontak my gerus en ek kyk wat ek kan doen.
Let op ons gaan Woensdag 9 Augustus baeie vroeg vertrek uit PTA!!
Have also started a Whatsup group for the trip - if you want me to add pls PM your number and I will add you

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 07 Aug 2017 16:17
by SJC
Lyk darem of dit nie te koud gaan wees nie...
P.S> Dirk jy het op whatsup pin vir petrol stasie naby rivier ingang gestuur, maar ek kan dit nie op my foon oop maak nie.

Kan jy miskien die koordinate ook hier pos?
Is dit op die R81?
Ek gaan vanaf Tzaneen, se rigting kom... miskien sal ek sommer in Tzaneen of Modjajiskloof vol maak.

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 07 Aug 2017 19:00
by Herrie
Baie dankie vir hierdie temperatuur van hierdie week!

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 07 Aug 2017 20:59
by Jean-Jacques
offroadbiker wrote:offroadbiker wrote:NB!!!!!
Gaan asb na bladsy 1 en kry die finale reelings vir die trip.
Indien enige vra kontak my gerus en ek kyk wat ek kan doen.
Let op ons gaan Woensdag 9 Augustus baeie vroeg vertrek uit PTA!!
Have also started a Whatsup group for the trip - if you want me to add pls PM your number and I will add you

How do we get onto the group?
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 07 Aug 2017 21:02
by Jean-Jacques
Will there be radio coms, and if so what frequency will we use?
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 07 Aug 2017 21:21
by Tinus lotz
Dude pm jou nommer dan sit ek jou op
