Page 20 of 33
Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!
Posted: 15 May 2016 11:42
by Tinus lotz
Ok man moet seker die blaas masjien wees ....lol

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!
Posted: 15 May 2016 13:23
by Tinus lotz
.
Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!
Posted: 15 May 2016 16:38
by Michael
Daai fake exhaust lyk legit!!

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!
Posted: 15 May 2016 17:53
by Jorrie
Dit lyk goed Thinus. Ek sal ook van een hou.
Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!
Posted: 15 May 2016 18:19
by Tinus lotz
Dankie jorrie ....die een lawaai nogal en maak rook lol

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!
Posted: 15 May 2016 22:06
by David
Baie mooi! Hulle se mos te veel krag is net genoeg

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!
Posted: 16 May 2016 05:23
by Michael
Tinus, slaan bietjie uit by SAC Boksburg dat ons kan sien hoeveel perde in daai koolstoof is.
Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!
Posted: 16 May 2016 06:41
by Tinus lotz
Sal moet reel.....net wanneer....

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!
Posted: 16 May 2016 07:02
by offroadbiker
Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!
Posted: 16 May 2016 08:35
by ricster