Page 20 of 20

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 08 Oct 2013 17:20
by Tinus lotz
I want to do it again.........but this time in reverse..... :rolling:

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 08 Oct 2013 17:27
by andredurand
Ek is ook baie trots om te se ek is in lid van die Nissan 4x4 Klud :blonde: :blonde: Dan het ek ook my ofLEEULOOP se probleem gekry dit was die linker eng mounting wat gebreek het en die steelers wil in plaas se prys vir die mounting he so ons is by die naweek weer reg vir gat skuur :woo: :woo: :woo: :blonde: :blonde: En Alex ek het ook nie jou braai tool nie jammer

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 08 Oct 2013 18:11
by PathMaker
Peter, what photo competition or am I been blonde? :redface:
PS. Graham says the engine will be here soon.
Thanks
Van

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 08 Oct 2013 18:53
by Div@
My fingers verbrand so ook geen braaitang nie

Het iemand 'n foto van die Terrano op die klip my toyota vriende glo my nie. Sal waardeer

Wat is die nuus oor die Nissan club daar is baie inligting op gewees vir ouer voertuie wat ek hoop nie verlore is nie. Oom Mac se posts en kennis oor die Terrano is baie waardevol (Nie die plek vir die vraag nie ek wonder net)

Waar is die ander Nissan 4x4 lede die Patrolies word meer maar ons was net 3 ander nissans en Oom Mac wat gekroek het

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 08 Oct 2013 19:22
by Peter Connan
PathMaker wrote:Peter, what photo competition or am I been blonde? :redface:
PS. Graham says the engine will be here soon.
Thanks
Van
Look here Vanessa:
http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f= ... 0&start=30

Thanks for the news

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 08 Oct 2013 21:37
by Herrie
Ons gaan binnekort 'n website vir die Nissan klub begin. :oldtimer:

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 08 Oct 2013 21:40
by Alex Roux
Kobus

Ek weet hierdie is nie die plek daarvoor nie, maar hoekom kan die ou webblad nie weer aan die gang geblaas word nie?

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 09 Oct 2013 08:17
by ricster
The nissan4x4.co.za site was privately owned by Andre de Goode. Somehow the main server overseas blew up, and there were unfortunately no backups so everything got lost. The Nissan offroad club, is busy with setting up a new website for us. Just a few logistics to work out and we will be up and running shortly.

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 09 Oct 2013 18:30
by andredurand
Ek kan daar meeleef :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: Dan is dit tot latery Nissan vrine