Page 20 of 32
Re: Bridgestone 4x4 Club Challenge - 6 April 2013
Posted: 06 Apr 2013 14:47
by Jorrie
ENJOY THE DAY GUYS!!

Re: Bridgestone 4x4 Club Challenge - 6 April 2013
Posted: 06 Apr 2013 17:57
by Peter Connan
My personal thanks to the organisers, and congratulations to all the participants who , as always, behaved with impeccable ethics!
Re: Bridgestone 4x4 Club Challenge - 6 April 2013
Posted: 06 Apr 2013 18:10
by Jorrie
Re: Bridgestone 4x4 Club Challenge - 6 April 2013
Posted: 06 Apr 2013 18:14
by Peter Connan
Jorrie, ek het mos bestuur, en die kameravrou het mos ge-navigate.
Maar daar was 'n tv-span en dit gaan blykbaar op Octane uitgesaai word. Ek weet egter nie wanneer nie...
Re: Bridgestone 4x4 Club Challenge - 6 April 2013
Posted: 06 Apr 2013 18:39
by Jorrie
Dankie Piet. Ek hoop ek het die regte kanaal.
Re: Bridgestone 4x4 Club Challenge - 6 April 2013
Posted: 06 Apr 2013 18:41
by Schalk
Re: Bridgestone 4x4 Club Challenge - 6 April 2013
Posted: 06 Apr 2013 20:29
by Jorrie
Re: Bridgestone 4x4 Club Challenge - 6 April 2013
Posted: 06 Apr 2013 20:32
by Jorrie
Peter Connan wrote:Jorrie, ek het mos bestuur, en die kameravrou het mos ge-navigate.
Maar daar was 'n tv-span en dit gaan blykbaar op Octane uitgesaai word. Ek weet egter nie wanneer nie...
Smaak my ons moet almal investeer in daai GoPro Kits. Ma dis 'n bietjie duur. Sal maar moet wag tot die geld reg is.

Re: Bridgestone 4x4 Club Challenge - 6 April 2013
Posted: 07 Apr 2013 08:56
by Tinus lotz
Klink my julle manne het n llekke dag gehad!!!!!nou wil ek ok weet ???????waar is die pics????????fokus maters fokus.........

Re: Bridgestone 4x4 Club Challenge - 6 April 2013
Posted: 07 Apr 2013 10:38
by davidvdm
Niemand wat gery of co-pilot was kon op die baan voor die tyd wees nie. Ek weet nie of ons enigiemand gehad het wat net fotos gaan neem het nie, maar ek dink dit so nie toegelaat word nie. Die hindernisse is geheim gehou tot dat jy daar kom, dan kry jy twee minute om dit te loop en besluit wat jy wil doen.
Ek wil wel net weet wie het nog die TV kamera in die kar gehad op 'n hindernis. Ek kan nie glo hulle het die ding in my kar gaan sit om ons binne die kar af te neem op wat vir my een van die slegste hindernisse was. Ek ry toe sommer a paal raak en foeter op die kant van die exit uit op so wille hoek dat ek albei die exit paaltjies uit haal
