Page 19 of 35

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 25 Jul 2017 14:26
by Anthony Forgey
offroadbiker wrote:
Dis nie eers die ergste nie :oldtimer:

Die Turbonater wil 'n Landrammel dalk saambring :helpsign: :helpsign:
what....???!!!!

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 25 Jul 2017 15:00
by Tommie
Maats.

Nee ek gaan mooi ry. Scarface(nuwe-ou 4.8) is nog heel standaard. Hoop om die hele trip saam te kan doen. Sal sien hoe Mari die stamp en stote sal hanteer, anders sal ons vroer uit die rivier klim en terug kom huistoe.

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 25 Jul 2017 18:26
by Alex Roux
Tommie

Nee wat daar is nie so baie stampe nie. Meestal sand, met bietjie stukkies klip hier en daar.

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 25 Jul 2017 23:42
by SJC
Hidden Content
This board requires you to be registered and logged-in to view hidden content.

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 27 Jul 2017 14:59
by ricster
Yeeeeeeehaaaaaaa..... :deathmetal: :deathmetal:
I'm going on the River Trip :blonde:
I'm going on the River Trip :blonde:
I'm going on the River Trip :blonde:

Dirk... Please add Lana, myself and my youngest son (Ayden)

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 29 Jul 2017 16:42
by Kagiso II
:oldtimer: :oldtimer: :oldtimer: .. Oompie wil net meedeel .. Ek het James se uitnodiging aanvaar om sy Patrol te bestuur op n trippie deur Botswana..
Ek is half half 'sad' omdat ek NIE meer die Rivier Rit gaan meemaak hierdie jaar, nie..

Julle moet geniet .. en as dit nie op FOTO's kom nie het dit nie gedbeur nie

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 31 Jul 2017 06:57
by petrol
Hello almal

Sit my asb by vir rivier trip.

Groete

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 31 Jul 2017 07:13
by offroadbiker
petrol wrote:Hello almal

Sit my asb by vir rivier trip.

Groete
Maak so - hoev persone?

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 31 Jul 2017 09:11
by offroadbiker
offroadbiker wrote:So die "statistieke" lyk huidiglik as volg:

32 Voertuie
68 Persone

Hoogtepunt = 24 Patrols :woo: :woo:

Besoekers = 1 Hardbody en 4 Toyotas :salute:

Laagte punt = 2 Pienk Rangers en 1 Pienk Jeep :doh:
Die Pienk brigade bry uit :rolleyes:

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 31 Jul 2017 10:08
by offroadbiker
NB!!!!!

Gaan asb na bladsy 1 en kry die finale reelings vir die trip.

Indien enige vra kontak my gerus en ek kyk wat ek kan doen.

Let op ons gaan Woensdag 9 Augustus baeie vroeg vertrek uit PTA!!