
Het die ouens in Nigel wat Josh se exhaust gedoen het vasgemaak vir Vrydag oggend.
(hulle moet net nie my drank en kampgoed vanaf die bakkie steel nie

Is dit 'n petrol enjin met 'n haardroeër?Michael wrote:He he ja hy wil nou net jaagJoshJ wrote:Tinus lotz wrote:Fanus sorg dat jy vroeg daar is gaan stel jou bakkie reg by leon oppad na ons toe terwyl josh en micheal kyk wie se diesel my bakkie kan dice....lol....dan weet jy alles is reg
Tinus. Kry eers jou bakkie gestart. Dan worry jy oor dice![]()
Veral na hierdie pic
Mooi Fanus!!SJC wrote:Die rumours is die waarheid...![]()
Het die ouens in Nigel wat Josh se exhaust gedoen het vasgemaak vir Vrydag oggend.
(hulle moet net nie my drank en kampgoed vanaf die bakkie steel nie)
Users browsing this forum: Bing [Bot] and 2 guests