Page 18 of 35
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 24 Jul 2017 21:14
by Alex Roux
Michael wrote:Tommie wrote:Dag Maats.
Is daar nog plek vir my en Mari? En natuurlik scarface?
Jinne Tommie dis nou n verassing

Inderdaad!
Ons sal vir Tommie moet verduidelik wat beteken "stadig oor die klippe"
Nou moet ons nog net Faan du Toit ook kry om te kom
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 24 Jul 2017 21:25
by Alex Roux
DEVOLSCHENK wrote:Net n vraag?????
Met die wat Tommie nou saamgaan..........moet ek spares inpak
Bring net 'n vis net en spaar engine vir jou!
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 24 Jul 2017 22:07
by Etienne Gous
Hallo almal
...net bevestig, Etienne, Elmarie en Jordan gaan saam,

een voertuig.
Tommie gaan gr8 wees om julle daar te sien.
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 25 Jul 2017 06:11
by Tinus lotz
Alex Roux wrote:Michael wrote:Tommie wrote:Dag Maats.
Is daar nog plek vir my en Mari? En natuurlik scarface?
Jinne Tommie dis nou n verassing

Inderdaad!
Ons sal vir Tommie moet verduidelik wat beteken "stadig oor die klippe"
Nou moet ons nog net Faan du Toit ook kry om te kom
Gister met hom gechat hy wil graag kom maar werk in maurtius dan
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 25 Jul 2017 10:07
by offroadbiker
So die "statistieke" lyk huidiglik as volg:
31 Voertuie
67 Persone
Hoogtepunt = 23 Patrols
Besoekers = 1 Hardbody en 5 Toyotas
Laagte punt = 1 Pienk Ranger en 1 Pienk Jeep

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 25 Jul 2017 10:16
by Michael
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 25 Jul 2017 11:06
by SJC
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 25 Jul 2017 11:10
by offroadbiker
Dis nie eers die ergste nie
Die Turbonater wil 'n Landrammel dalk saambring

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 25 Jul 2017 11:37
by Michael
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 25 Jul 2017 12:59
by FordGuy