Page 17 of 26

Re: GEROTEK

Posted: 14 Jul 2012 22:09
by Jorrie
Tommie (Watkins)

Dankie vir julle kuier vandag.

Groete :salute:

Re: GEROTEK

Posted: 14 Jul 2012 22:13
by Jorrie
Driko

Ek is volgende week in die Kaap.

Ons kan dit uitsorteer as ek terug is. :thumbup: :salute:

Re: GEROTEK

Posted: 14 Jul 2012 22:18
by Jorrie
Cedric

It is noted that you preferred to pay in cash. :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :lol:

Re: GEROTEK

Posted: 15 Jul 2012 12:46
by Jorrie
I will most probably of the internet for this week until Friday night. Off to Cape Town now. :confused:

Re: GEROTEK

Posted: 15 Jul 2012 18:23
by Tommie
Hi Jor, ek belowe om volg keer daai bier te drink, wat jy vir my bere. En om met jou te gesels oor die Namib uitstappie ook. Jou dag wat jy reel, gaan groot sukses wees, en dankie vir jou harde werk. Dit is waar wat jy se, die Forum mense is "cool" mense. Het nog net 3 van hulle ontmoet, maar sien erg uit om die ane te ontmoet. My geheu is nie so goed nie, so ek gaan pen saamvat, met stickers en elke ou se naam op skryf, en op sy bors plak! :rolling: Sien uit na die dag.

Groete

Re: GEROTEK

Posted: 15 Jul 2012 21:59
by Jorrie
Tommie
Mooi man.
Laat my weet as jy weer in die omgewing is. :thumbup:

Re: GEROTEK

Posted: 16 Jul 2012 08:55
by ricster
@ Jorrie.... ja... my lyf isn't worth much ..... :rolling: :rolling:

Re: GEROTEK

Posted: 16 Jul 2012 09:38
by beast
Jorrie, n klomp van ons het Saterdag by die training dag betaal. Dit was great dat daar die opsie was en dus kan jy beter syfers begin kry. Sterkte in die Kaap want die weer lyk dit is k#k en ons het die koue. :thumbup:

Re: GEROTEK

Posted: 16 Jul 2012 10:13
by PathMaker
Hi Jorrie
We would like to pay and confirm that we get space, please advise payment options and details.
:helpsign:
Thanks
Graham (G-Tech Motors)

Re: GEROTEK

Posted: 16 Jul 2012 11:22
by Tommie
Cedric

Nee man die lyf moet darem biekie waarde he? Als wat kort kom,wanneer jy met die lyf betaal sal ons fonds insameling voor hou!!!! :blonde:

Groete