Page 16 of 31
Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan
Posted: 24 Jun 2021 22:13
by TeflonJohnny
Johan & Barbara will be joining (x2). Whatever camping is available.
Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan
Posted: 25 Jun 2021 16:00
by Steyntjie
Hallo ouens, sorrie ek weet nie hoe die dinge werk nie en het ook nie tyd om als te lees nie. Kan iemand asb vir my die inskrywing en kamp details stuur asb. Ek wil graag als klaar betaal en hoor daar is n group ook op whatsap. Add my ook asb. Groete Steyntjie
Sales1@spmegroup.co.za
Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan
Posted: 25 Jun 2021 17:15
by AndreasR
Huh?
Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan
Posted: 25 Jun 2021 23:55
by Kagiso II
Steyntjie wrote: ↑25 Jun 2021 16:00
Hallo ouens, sorrie ek weet nie hoe die dinge werk nie en het ook nie tyd om als te lees nie. Kan iemand asb vir my die inskrywing en kamp details stuur asb. Ek wil graag als klaar betaal en hoor daar is n group ook op whatsap. Add my ook asb. Groete Steyntjie
Sales1@spmegroup.co.za
Hallo Steyntjie - ignoreer die Toyota drwers, hulle het nie maniere nie. De gebruik op hierdie forum is dat die opsteller / koordineerder van ENIG saamtrek / trip / toer ALLE relefante inligting / reelings op EERSTE of tweede post van die thread bymekaar hou. Sodat iemand wat lank weg was of nuwe lede net na die eerste blad hoef te gaan om alles daar te wete te kom.
Ons verdra maar vir Mad Manny want dis hoe ons is. Selfs mense wat Landrammel ry mag saam met ons toer en kamp

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan
Posted: 26 Jun 2021 11:56
by offroadbiker
Steyntjie wrote: ↑25 Jun 2021 16:00
Hallo ouens, sorrie ek weet nie hoe die dinge werk nie en het ook nie tyd om als te lees nie. Kan iemand asb vir my die inskrywing en kamp details stuur asb. Ek wil graag als klaar betaal en hoor daar is n group ook op whatsap. Add my ook asb. Groete Steyntjie
Sales1@spmegroup.co.za
Ok, ons is nog besig om die amptelike inskrywingsform bymekaar te gooi, hopelik volgende week sal dit in plek wees en dan sal ons dit vir almal uitstuur.
Wat die Watsup groep betref moet jy so bietjie mee duidelik wees.
Daar is die volgende watsup groepe
Patrol social - waar ons baeie Patrol en baeie "bollie" praat.......
Patrol notification group - dis waar almal inligting kry oor events wat opkom, maar niemand kan daarop gesels so dis nie n 100 watsus n dag groep.
Patrol Kaap of Weskaap groep - dis waar daai Patrol eienaars aan die verkeerde kant van die rivier gesels
Dan gewoonlik so week of twee voor 'n spesifieke Event sal ek kyk na post no 2 op die forum en almal wat ge RSVP het vir daai spesifieke Event sal op n Watsup groep geplaas word vir die event wat dan n week na die event ge delete word.
Wat Goerapan spesifiek betref - daar is huidiglik n watsup groep, maar dis net vir die organiseerders van die event, ek sal 'n nuwe groep stig so naby middel September met almal wat dan ingeskryf het vir Goerapan.
Hoop dit maak dinge bietjie duideliker, en as jy op een van die eerste 3 groepe wil wees PM my net jou nommer en ek sit jou op

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan
Posted: 27 Jun 2021 11:12
by Steyntjie
Sho, baie dankie vir jou antwoord. Dit help baie, ja ek is op nie WC patrol groep. Ek het gehoor daar was n national goeroepan groep maar sien nou dat jy dit laater gaan oop maak.
Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan
Posted: 28 Jun 2021 11:09
by ricster
Ok let me nip this in the bud quickly....
As an Administrator I want to state the following .... CLEARLY
Remember rude comments and threats are not acceptable here at all. We have NEVER had and NEVER will have inter forum "fighting".
Thank you
Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan
Posted: 28 Jun 2021 11:26
by Tinus lotz
Well said cedric I know both guys personally and it's not in their nature to act like that.
We respect each other and that's it
Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan
Posted: 28 Jun 2021 12:05
by Spike
Character witness blurb: Steyn is new to Patrols but has been 4x4ing and forum'ing for a long time (SteynJeep, going back to the old ASPW 4xForum days). Long before Manny came out of his hole. He knows the lie of the land. I for one thought it was classic to give Manny some of his own medicine. I doubt you need to have any concerns about actual moerdication taking place and can sweep it under the carpet like it never happened.

Ok bye
Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan
Posted: 28 Jun 2021 12:54
by Steyntjie
Sorry about that, just did not like the tipe of answer i got from him. Will not do it again. Jammer julle! Hoop ek word vergewe!