Page 16 of 16

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4 - NOW AT SE GAT!!!!!

Posted: 20 Jun 2017 12:34
by Alex Roux
Peter Connan wrote:Ek sou dus se hy is uit 'n besuurderoogpunt moeiliker, maar baie minder vreesaanjaend, gedeeltelik omdat jy baie harder moet konsentreer.
My vorige post was klaar voor ek hierdie gelees het!
Peter is spot-on, Meer tegnies as die ander twee hindernisse, maar dalk minder vreesaanjaand.

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4 - NOW AT SE GAT!!!!!

Posted: 20 Jun 2017 14:56
by FordGuy
SJC wrote:
FordGuy wrote:
SJC wrote:Wie het almal briekmerk gedoen?
Chris die ford man / Errol /David/Peter/nog 2 ander wie se name ek nie ken nie
En Alex?

is briekmerk so vreesaanjaand sooos wat die ouens uitmaak? ivg met koos se klip en superman?
Op fotos/videos lyk dit altyd minder indrukwekkend as wanneer mens self daar is, dis hoekom ek vra...

PS ek sien jy het "aandele" in daai baan/obstacle? Jy is mos betrokke by 4xfury?... :surprised: :lol:
ja die club het iets met die briekemerke te doen gehad maar lank voor my tyd