Page 16 of 55
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 23 Feb 2016 12:08
by offroadbiker
Thanks Alex - does he want Randella's or Swazi currency?
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 23 Feb 2016 12:21
by Tinus lotz
Net vir al die slim mense op die forum ....ek kom dit oopmaak op my foon

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 23 Feb 2016 13:02
by Wilkie
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 23 Feb 2016 13:04
by Wilkie
Dankie Alex.
Hoop dit is reg

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 23 Feb 2016 13:05
by SJC
Daars nie boerewors op die lys nie?
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 23 Feb 2016 13:08
by Wilkie
dis heel bo op die lys

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 23 Feb 2016 13:10
by SJC
En skaap ribbetjie?
Edit: nevermind, het gekry.
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 23 Feb 2016 13:26
by offroadbiker
Net 'n vraag aan die kamp komodant
Gaan ons op die roetes self stop en "braai" vir middagete of moet ons so pak dat net 'n stop en go is?? Nie seker oor hoeveel tyd ons gaan he vir middag ete nie..........
Dit sal my vleis bestelling beinvloed

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 23 Feb 2016 14:03
by Alex Roux
offroadbiker wrote:Thanks Alex - does he want Randella's or Swazi currency?
I am pretty sure he would be more than happy wth Gautengelse Geld.
But will make doubly sure
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 23 Feb 2016 14:04
by Alex Roux
Wilkie wrote:Dankie Alex.
Copy of 2016 SwazilandPrysLysSlaghuisHasie-1.xlsx
Hoop dit is reg

Errol, that worked perfectly, thanks.