Page 15 of 35
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 19 Jul 2017 15:29
by FordGuy
SJC wrote:1 Patrol : 1 driver + 1 "future patrol driver"
Will come with the 4.5 this time round (if it is not sold by then)....
FordGuy wrote:1 awesome ranger 3 mense
Seker 'n limited edition...


Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 19 Jul 2017 18:52
by Anthony Forgey
I confirm my attendance. It will probably be only me.
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 20 Jul 2017 07:00
by Jean-Jacques
1 x Patrol
2x volwassenes (Jean-Jacques en Hanelie)
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 21 Jul 2017 10:46
by DawidT
Hi Dirk,
Ek sien my PM gaan nie deur nie.
Patrol 1: (DawidT)
Ek en my Vrou gaan - 2 persone.
Patrol 2:
Wayne en Fiellantha en hul seun gaan ook - 2 volwasse en 1 kind
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 21 Jul 2017 10:54
by ricster
95% I'll be there too.... just some final stuff to take care of
Cedric, Lana, and possibly my one Son.
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 21 Jul 2017 11:21
by Michael
So far it's me, my dad and my son. 3 persons
Have a friend that might come with, but not confirmed yet.
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 21 Jul 2017 11:23
by Michael
ricster wrote:I missed last years one, but really enjoyed the year before. That is why I really want to cruise this one. Our diesels love this kind of sand
You know it man, I also missed last years trip so don't want to miss this one as well.......have to represent our diesels this year

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 21 Jul 2017 11:35
by ricster

Oh yes!!!
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 21 Jul 2017 13:12
by SJC
offroadbiker wrote:Vertrek Woensdag 09 Augustus van waar ook al jy gewoonlik jou hoof ter ruste le...... (DIT IS 'n PUBLIEKE VAKANSIE DAG) - Konvooi vertrek 07h00 van N1 Petroport net buite Pretoria.
Omtrent hoe laat moet ons wat van ander rigting af ry, probeer om by die rivier te wees? so 12:00 se kant?
(om min of meer selfde tyd daar te wees as die pretoria konvooi...)
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 21 Jul 2017 13:32
by offroadbiker
Mnr Lots begin baeie braaf raak en wil al 05h00 uit PTA ry, wat beteken jy kyk na 12h00 by Moletotsi se ingang.
Nou of ons 30 voertuie gaan kry om so vroeg in die pad te val.......... eks so bietjie pesimisties, maar dit sal idiaal wees as almal 12h00 daar kan wees sodat daar so bietjie gery kan word op dag 1 i.p.v om net in te klim en te kamp.