Page 15 of 18

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 30 Jul 2016 08:31
by David M
Wilkie wrote:Ag nee wat ..Ek sal vrydag oggend volmaak.....
Engen One Stop sal nie op hoof roetes nie brandstof he nie :think: :think:
I know of 4 garages that have run out but I think they have been keeping stock levels low due to the big drop on Wed. Everything they buy until Tue at the higher price they have to sell at the lower price on Wed. Going to fill my main tank today and then hope.

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 30 Jul 2016 19:20
by offroadbiker
No empty garage in Krugersdorp to date. Drove past 5 since Friday all pumps still open.

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 30 Jul 2016 20:59
by Kagiso II
SJC wrote:
Tinus lotz wrote:
SJC wrote:Ek dog ons gaan klein letaba in een dag ry en eerste aand langs wildtuin kamp, reken jy dit gaan 2 dae verg?

Met eish ja... :rolling: Ek het nie 'n yskas nie, so moet maar genoeg ys in pak om alles koel te hou. :thumbup:
Bederf jouself jou rowwe bliksem en koop n yskas ... :rolling:
Ja, eendag. :wink: :blonde: :thumbup:
My WAECO Yskas te koop. Ek vra R4,000 [sonder sak maar ek sal die selfgemaakte een ingooi as jy wil] [45 Liter]

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 30 Jul 2016 21:13
by Kagiso II
Op hierdie laat laat baie laat uur -- Tannie Dwergie wil weet of daar plek vir ons is oppi trip ?? [sla waarskynlik dan mt iYathi ry]

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 30 Jul 2016 21:17
by Tinus lotz
Pull in my oom dit ga n groot een wees :thumbup:

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 30 Jul 2016 22:56
by SJC
Wilkie wrote:My "EX" Partol wil my volg so miskien is daar 2 Patrols :blonde: :blonde:
Tinus lotz wrote:En Mr boegman se een 4.2 bakkie ga ook saamry..... :salute:
Kagiso II wrote:Op hierdie laat laat baie laat uur -- Tannie Dwergie wil weet of daar plek vir ons is oppi trip ?? [sla waarskynlik dan mt iYathi ry]
So dit bring ons dan op 27 patrols en 46 in totaal.... :surprised: :woo:

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 01 Aug 2016 07:04
by offroadbiker
Reg dis net 4 slapies dan vat ons die pad :woo:

Gaan ons so bietjie info kry oor wie ry wanneer en hoe laaat van waar sodat ons dalk so konvooitjie of twee kan maak??????????

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 01 Aug 2016 07:07
by offroadbiker
Saamry groepies

Petro Port buite PTA - 13h15
Dirk
Rudgar
Chris V
Oelie
Harry

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 01 Aug 2016 08:54
by SJC
Is daar n konvooi wat vroeg al gaan ry, maw hoe laat gaan eerste ouens by die rivier wees?
Ek het gedink om so drie uur se kant by die rivier te wees. (Dan ry ek so 11:30 uit sabie).

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 01 Aug 2016 09:23
by Tinus lotz
Mr boegman het gesĂȘ hy en chales ry 9h00 van sy plek af dan kan hulle mooi plek kry en location stuur