Page 14 of 19

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 30 Jul 2019 08:09
by Nissan KingCab
Nee, nog nie! Wag nog vir 'n paar spares van Terrain Tamer dan sal die Patrol weer reg wees vir die lang pad!
Die naweek gaan dol wees.

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 31 Jul 2019 15:21
by bogeyman
Die River trip was nog elke jaar relatief veilig en ek hoop dit bly so.

Realiteit is dat die hoeveelheid mense wat nou gereeld elke jaar dieselfde tyd met lekker duur goetertjies in die riviere kamp al meer word.
En die plaaslike bevolking is bitter arm. Ek dink die blootstelling raak erger hoe nader ons aan Giyani kom.

Ons het nog nooit enige aggresiewe of negatiewe gedrag van die mense gekry nie en ek vertrou dat almal op die trippie hulle ook sal respekteer en nie oor die pype by die putte jaag en die beeste verwilder nie.

Van ons dra vuurwapens en is meer self verdediging georienteer as ander , en al wat nodig is , is dat ons verantwoordelik en wakker bly.
Ek het self nog nooit onveilig gevoel in die riviere nie.

Dieselfde kan nie van die Ridders van die Skadubome oppad soontoe gese word nie. Hulle sit altyd en geld kollekteer vir belaglike oortredings op die mees belaglike plekke, so wees maar wakker.

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 31 Jul 2019 18:20
by ChristoSlang
bogeyman wrote: 31 Jul 2019 15:21 Dieselfde kan nie van die Ridders van die Skadubome oppad soontoe gese word nie. Hulle sit altyd en geld kollekteer vir belaglike oortredings op die mees belaglike plekke, so wees maar wakker.
Ons moet maar wakker slaap en die 2-rigting radios gebruik om mekaar te waarsku...

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 31 Jul 2019 19:07
by izakjbrt
Hoeveel weegbrue is daar op hierdie pad? Anders kan ek groot probleme sien

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 31 Jul 2019 20:04
by Tinus lotz
Dude ons ry saam moenie worry nie :salute:

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 01 Aug 2019 11:31
by Tony
You guys must enjoy, i'm really upset that I cannot join this one - i'm sure it will be as good as all the others, Tinus will make sure that everyone behaves (as always)!! What a lekker part of the country to be in. :salute:

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 02 Aug 2019 18:08
by martyn
Hope you all have a fantastic trip and no problems that cannot be very easily sorted out. Would love to have gone with you but unfortunately I have to attend my son's wedding. It's raining cats and dogs here and the lightening is quite hectic. Lots of places to take the Patrol and play if I had it with me. Roads are very narrow.

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 02 Aug 2019 18:17
by Peter Connan
Where's that Charlie? UK?

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 02 Aug 2019 19:19
by martyn
We are about 100km north of Venice in Italy. This place is amazing and the people are very friendly even when I speak English and the 3 words of Italian I know. Clean, haven't seen any rubbish on the sides of the roads and in the rivers. Only thing is they drive on the wrong side of the roads, I look myself when a truck comes around the corner. :lol:

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 02 Aug 2019 21:30
by Tinus lotz
Charlie....rivier is not going to be the same without you😶😶😶😶