Page 14 of 14
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 23 Aug 2018 17:20
by Ria Pieterse
Ons verlaat die rivier... nou huistoe 13/8
Die Patrol Forum is 'n familie vriendelike groep, behou die goeie daarin, dit smee vriendskapsbande. Van babatjie op die Trip tot heel oud was daar tesame. Mag die forum lank voortbestaan!
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 24 Aug 2018 13:27
by Ria Pieterse
offroadbiker wrote: ↑23 Aug 2018 12:09
Ria Pieterse wrote: ↑21 Aug 2018 16:00
Moet ek nog foto's plaas? Almal is welkom om enige foto's wat ek plaas te vat vir eie gebruik.
Asseblief nie, ek ly nou aan rivier dipressie
Peter Connan wrote: ↑21 Aug 2018 16:29
DawidT wrote: ↑21 Aug 2018 10:47
Hi PeterC en PieterB,
Sal julle omgee as ek van my Patrol se fotos gebruik vir my profile? Dit is puik fotos
Natuurlik nie Dawid.
RIa, hoekom dan nie? Gooi mielies! En dankie vir die kompliment.
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 24 Aug 2018 13:45
by Jules
Pragtige kiekies Ria!!!
Abri net toe ek n FJ wil koop toe gaan staan en sit jy vas innie sand
Shalom
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 05 Sep 2018 09:09
by Ria Pieterse
Geniet die foto's, so in die ry geneem..almal welkom om dit te vat.
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 05 Sep 2018 21:34
by martyn
Thanks Ria, Pieter and the rest, the photo's are amazing. I have a few photos on my laptop that Mark took but am to BC to know how to post them. I battled getting them down loaded from a flash drive to my laptop for about an hour before I got it right.

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 31 Oct 2018 19:42
by Fishlung
Looks Amazing
