Re: My 4500 GRX...
Posted: 07 Nov 2016 06:36
Looks nice 

Welcome Patrollers and Friends! A resource for Nissan Patrol enthusiasts in Africa - LAUNCHED April 2009.
https://patrol4x4.co.za/
Tinus lotz wrote:Ek dink die rooi wa moet sampie wees.....hy het nie wye tekkies nie net samples.....
Ja dink dis ook baie veiliger. Veral in die aand dan kan niemand sien wat binne die kar aangaan nie...JoshJ wrote:Baie goedkoop. Hulle het my hier n jaar terug 2.5k gevra.
Lyk mooihelp baie viri son as ou so deur die rivier of wildtuin kruip
Tinus lotz wrote:Ek dink die rooi wa moet sampie wees.....hy het nie wye tekkies nie net samples.....
Michael wrote: Wat van Rooi Anna en Plan Anna?
Baie snaaks...David M wrote:Die rooi gevaar