Page 14 of 14

Re: SANDWANI 14 May 2016

Posted: 19 May 2016 07:50
by Wilkie
Dankie Jorrie
weet nie wie daai T-BONE'S ge sponser het maar dankie hulle was awesome :thumbup: :thumbup:

Re: SANDWANI 14 May 2016

Posted: 19 May 2016 11:10
by Jorrie
Mark White Nissan het dit geborg!

Re: SANDWANI 14 May 2016

Posted: 19 May 2016 12:37
by Stefaansie
Eish,

Jaaaaa....

Nou is ek van voor af weer honger...