Page 14 of 16
Re: River trip 6 tot 10 aug 2015
Posted: 29 Sep 2015 18:05
by Jorrie
Ek het vandag die Okt uitgawe van WegRy gekoop. Het die artikel oor julle trip baie geniet. Wel gedaan manne. Dit was hoog tyd dat die Patrolforum goeie publisiteit kry. Nou moet die manne wat die duime trip in die Noordkaap gery het ook nog so 'n artikel plaas.

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015
Posted: 29 Sep 2015 18:24
by Tinus lotz
Re: River trip 6 tot 10 aug 2015
Posted: 29 Sep 2015 19:08
by Jorrie
Smaak my daai malletjie sukkel maar met donuts!
Piet, wel gedaan met jou spitsvondigheid!

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015
Posted: 29 Sep 2015 19:49
by Peter Connan
Dankie Jorrie
Ek moet egter bieg dat Evan wel 'n bietjie artistiese lisensie gebruik het, die evolusie van die "crop circles" naam het effe langer geneem as wat die artkel se.
Evan, as jy hier lees, dankie vir 'n lekker-lees artikel. Kan ek 'n paar van jou fotos leen vir doe foto-boek? veral daai op dag een met die ligstrale deur die stof, en een van die "bow waves"?
Re: River trip 6 tot 10 aug 2015
Posted: 29 Sep 2015 20:05
by Jorrie
Evan, dit was 'n uitstekende artikel!
Re: River trip 6 tot 10 aug 2015
Posted: 30 Sep 2015 08:46
by ricster
Nice videos bud !!!
Re: River trip 6 tot 10 aug 2015
Posted: 30 Sep 2015 08:48
by JoshJ
Tinus Dankie aan jou, as jy nie vir wegry gebel het nie, dan sou ek nie n voorblad foto gehad het nie.
Fanus, thanx vir die you-tube clips. Baie nice.
Alex, thanx. I try it!
Is die ou wat die crop sircles gooi en spin nie die ou met die deur mekaar garage nie

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015
Posted: 30 Sep 2015 12:24
by Herrie
Ek het die PDF Wegry ook nou gekry - baie goed!!

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015
Posted: 30 Sep 2015 13:04
by Wilkie
Wil net vir julle almal dankie se vir die awesome trip en hopelik kan ons nog meer sulke avonture saam beleef
Al die manne wat die beplanning en fotos en ekstra moeite gedoen het ..........julle is ware Patrolliers
Groot groete
Re: River trip 6 tot 10 aug 2015
Posted: 03 Oct 2015 06:19
by Jorrie
Nice videos. Thanks!