Page 14 of 16

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 18 Aug 2013 18:44
by Adventures4Christ
JIp , Baie hartseer dat Shrek se cluch gegaan het ...die ego het Baie Eina gekry ...en jammer dat ek die "team gedrop " het :redface:
Dit lyk of dat die olie in die sisteem ( transmissie) is . Hy ry al vir ses jaar met dit ...

Baie geluk aan almal wat goed gedoen het , en 'n spesiale dankie aan George & Vaughan wat leiding gegee het

Sien uit na ons beurt volgende jaar :blonde: :blonde: :blonde:

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 18 Aug 2013 19:13
by Herrie
Om dat ons Nissan 4x4 Klub volgende jaar die AAWDC Fun Day moet beplan gaan ons baie hulp nodig he!

Miskien moet ons dan ook reel dat 'n Patrol span deel neem en die Land Cruisers aanvat.

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 18 Aug 2013 20:16
by Kagiso II
ANTON -- wat kos niewe klaatsj vir ou oom Shrek ?

en julle anner lotte - WAAR is die kiekies ??

As jy wil vinnig plak - gee so lusmaker op https://www.facebook.com/groups/198760076853727/ NISSAN 4x4 Offroad Stories & Pictures
:-) :oldtimer: :oldtimer:

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 18 Aug 2013 20:56
by ama-glug-glug
Herrie wrote:Miskien moet ons dan ook reel dat 'n Patrol span deel neem en die Land Cruisers aanvat.
Baie goeie idee. Ons gee dan die beste bestuurders die geleendheid om die LC's se gatte te skop.
Hier is 'n paar fotos.
IMG_2455a.jpg
IMG_2455a.jpg (431.84 KiB) Viewed 2021 times
IMG_2473a.jpg
IMG_2473a.jpg (495.54 KiB) Viewed 2021 times
IMG_2486a.jpg
IMG_2486a.jpg (325.12 KiB) Viewed 2021 times

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 19 Aug 2013 06:52
by XenoBlitz
Janee dankie aan al die manne. Dit was n great outing gewees. Ek dink weereens is dit maar die skepe wat net nie die draaie kan navigate nie :)..

As soon as Jolandie drops the pictures top the PC I'll upload them. :)

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 19 Aug 2013 08:09
by Schalk
baie dankie aan almal was n awesome event gewees. en geluk aan die manne/dames wat goed gedoen het :woo: in die club

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 19 Aug 2013 08:43
by offroadbiker
Yep, het die dag geniet al het ek net rondgeloop en nie self gery nie was dit 'n goeie outing gewees.

Volgende jaar moet ons uithaal en wys as die organiseerders :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 19 Aug 2013 09:06
by ricster
Yeah well done guys !!!... I am pleased everyone enjoyed it.

Next year we will need some assistance to run this event.... It's going to be a mission, but if WE as a club can pull together as a team, WE can make it a success!!!! :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 19 Aug 2013 09:37
by Tinus lotz
Nice one.....me piet and mark made some stones fly in the easten freestate for a 40th birthday bash but please we would like to be part of the prep and the team for next year......need to kick some cruiser bud.... :lol: :thumbup: :layrubber: :layrubber: :layrubber: :layrubber:

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 19 Aug 2013 09:47
by Alex Roux
Cedric

Perhaps now is the right time to get seom volunteers locked in.
If we all do our bit it can be done.

I also think, given that it is our turn to organise the comp, there should be one special obstacle, not part of the main comp, for the hardebaarde, i.e. one without banners, for the big Cruisers and Trols.