Page 13 of 19
Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 18 Jul 2019 16:12
by Tinus lotz
Pull in ou ons gaan lekke kuier

Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 19 Jul 2019 08:31
by offroadbiker
Richardwit wrote: ↑18 Jul 2019 14:13
Is daar nog plek vir n safari en hardbody om saam te kom
jou naam is op lysie

Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 19 Jul 2019 08:39
by Richardwit
Dankie baie, so dis :
Richard - swb Y60
Willem - safari
Johan - hardbody
Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 21 Jul 2019 14:38
by Craig Lord
The in-laws have decided this is the perfect weekend for the start of a 2 week visit and SWAMBO has dug her heels in

looks like I have to pull out of this years trip, family first I guess. Hope you all have a cracker of a weekend, looking forward to seeing some pictures!
Please take me off the list Dirk, hopefully next year.
Cheers
Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 25 Jul 2019 09:45
by offroadbiker
I will create the River watsup group - if you are not on it let me know and I will add you.
zero8two 94zero 792one
Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 29 Jul 2019 09:26
by offroadbiker
Die Kamp Komedant het gevra dat ek net weer die basiese reelings hier sit aangesien almal nie na die eerste post gaan om te kyk nie (Volledige reelings is op bladsy 1 post no 1 !!!!!!!!
Basiese reelings vir die trip:
Vertrek Donderdag 08 Augustus van waar ook al jy gewoonlik jou hoof ter ruste le...... - Konvooi vertrek 06h00 van N1 Petroport net buite Pretoria.
Die wat nie wil konvooi ry 12h00 by die brug waar ons indraai in Moletotsi - Pin gestuur op watsup groepie.
Donderdag aand word daar ge kamp in die Molotots. LET wel daar gaan Donderdag reeds 'n ent in die rivier gery word so dit gaan baeie moeilik wees om eers die later te wil aansluit....
Frydag oggend (09 Aug) van 07h30 begin voertuie in die rivier af ry. Laaste voertuig vertrek ASB om 08h30
Hier om en by 10h00/11h00 stop jy waar ookal jy is en word daar brunch gemaak, aangesien dit so n' groot groep is stop die voertuie in die geval in kleiner groepe en doen elkeen sy ding.
Gewoonlik so teen 15h00 kyk die voorste voertuig vir 'n lekker staanplek vir die nag.
Saterdag en Sondag verloop basies dieselfde.
Maandag oggend (12 Aug) rustig oppak, klim uit die rivier en vat die pad huis toe.
Toegang tot "kamp" is hout van elke voertuig - daar is gewoonlik genoeg hout in die rivier en elke voertuig sleep maar so halwe boom na die kampplek. HOUT begin baeie skaars raak....
So rondom 17h30 steek ons die vuur aan en begin die groot kuier - elkeen braai maar sy vleisie op sy tyd en dan kuier ons tot..... wel
LET DAAROP DAT DIE "TRIP" VER VAN DIE BESKAWING IS, DAAR WORD NIE VOORSIENING GEMAAK VIR MEDIESE BYSTAND NIE EN ELKE PERSOON WAT SAAM GAAN MOET SELF VERANTWOORDELIKHEID VAT VIR ENIGE GEBEURE WAT MAG OPDUIK!!!!!
Die is n Forum trip maar soos enige ander trip is elke persoon verantwoordelik vir homself, die Forum neem geen verantwoordelikheid vir enige persoon en voertuig!!
Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 29 Jul 2019 12:53
by SJC
Indien daar wel langs KNP draad gekamp word (in klein letaba) sal dit op aand no 2 wees?

Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 29 Jul 2019 13:24
by offroadbiker
Dis hoe dit behoort te verloop....
Donderdag aand - Moletotsi nie te ver in aangesien ons 12h00 eers rivier inry.
Frydag aand - Moletotsi naby aan einde (doen dan brunch Sat oggend net voor deur Groot Letaba ry onder daai mooi bome)
Saterdag aand - Eiland by Kruger grens
Sondag aand - Na as moontlik aan einde van klein Letabe sodat almal Maandag ogend in die pad kan val
Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 30 Jul 2019 06:52
by Tinus lotz
Is almal reg??
Dit is amper tyd
Kannie mèer wag nie

Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 30 Jul 2019 06:59
by izakjbrt
Jip. Alles staan reg om ge laai te word