Page 13 of 27
Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)
Posted: 19 Oct 2016 06:19
by SJC
Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)
Posted: 19 Oct 2016 07:01
by Tinus lotz
Ja ja ek hoor jou .....trek net jou been ...kom ons kyk daar dan praat ons weer

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)
Posted: 19 Oct 2016 07:37
by Michael

- subbox052.jpg (45.41 KiB) Viewed 1753 times
Hier is vir jou eintlik die regte size bande Fanus.....die aan die regter kant.
Onthou die Patrols weeg amper 3 ton......hy float nie soos n Hilux nie
Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)
Posted: 19 Oct 2016 07:53
by SJC
That moment another forum member tries to convince you that fat tyres are better for offroad driving...

- a719bd3525a49d0b6c55708901208dd2.jpg (34.96 KiB) Viewed 1747 times
Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)
Posted: 19 Oct 2016 07:55
by Alex Roux
SJC wrote:Alex Roux wrote:Dis nog ver in die toekoms daai. Weer kan verander.
Maar die kanse vir reen voor ons ry is goed. So dan het ons darem water in 'Lovers' Lane'.
Hoe sal jy die terrein beskryf, baie klipperig, klipplaat ens, sand, baie modderig indien dit reen, of maar verskydenheid soos moegatle?
Ek het hom nog net droog gery.
En die eerste klip wat ek na RdW gesien het, het my bietjie naar laat voel.
So daar is klippe en nogmaals klippe.
Bietjie klipplaat op een plek wat ek van kan onthou.
Weet nie hoe dit na 'n goeie reen sal wees nie. Moontlik meer verskeidenheid.
Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)
Posted: 19 Oct 2016 07:56
by Michael
Lol
Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)
Posted: 19 Oct 2016 07:59
by Alex Roux
SJC wrote:That moment another forum member tries to convince you that fat tyres are better for offroad driving...
a719bd3525a49d0b6c55708901208dd2.jpg
Marie beskuitjies lyk net goed op Landies en die tradisionele ou Jeeps.
Maar andersins lyk dit net nie gepas nie.
Modder: Dun
Sand: Dik.
Klippe en rotsplate: Nie so seker nie. Hoe meer rubber kontak maak, hoe meer traksie het jy.
Ek vat Koos se Klip met dikker bande enige dag voor dunner bande.
Jou bakkie is moontlik baie ligter as die stasiewa.
Ek vermoed hoe swaarder die kar, hoe breer kan die bande maar wees.
Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)
Posted: 19 Oct 2016 08:00
by David M
It is like waterski's.
The thinner ones are for the more experienced amongst us...

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)
Posted: 19 Oct 2016 08:06
by SJC
Alex Roux wrote:SJC wrote:That moment another forum member tries to convince you that fat tyres are better for offroad driving...
a719bd3525a49d0b6c55708901208dd2.jpg
Marie beskuitjies lyk net goed op Landies en die tradisionele ou Jeeps.
Maar andersins lyk dit net nie gepas nie.
Modder: Dun
Sand: Dik.
Klippe en rotsplate: Nie so seker nie. Hoe meer rubber kontak maak, hoe meer traksie het jy.
Ek vat Koos se Klip met dikker bande enige dag voor dunner bande.
Jou bakkie is moontlik baie ligter as die stasiewa.
Ek vermoed hoe swaarder die kar, hoe breer kan die bande maar wees.
Bakkie is swaerder as die kar...

kar se lee gewig is 40kg meer as bakkie, so saam met tralies brandstof tenks ens. is bakkie swaerder
Ek stem, dink ook op steil klipplaat soos koos se klip sal dikker bande beter vaar. Al die ander situasies gaan dit nie veel verskil maak nie, sand en modder gaan dun beter wees.
https://outbackjoe.com/macho-divertisse ... p-in-sand/
Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)
Posted: 19 Oct 2016 08:11
by Michael
Aaaaag hierdie is n ou lank en uitgerekte gesprek wat nooit n regte antwoord sal het nie, vet tyres lyk belaglik cool en dis die groot rede hoekom ek dit op sit. Skinny tyres is te maar vir n Patrol en lyk net verkeerd.
As ek 35" kon bekostig sou ek dit op sit oor dit net reg lyk.
Ek dink dit kom maar neer op personal preferance, plus ek het tot dus ver nog elke obsticle op my eie stoom deur gekom sonder recovery......evcen die modder gat op die Jamboree wat minder as 20% van die mense kon deur kom.......met met vetties op
