Page 13 of 18

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 22 Jul 2016 13:34
by Tinus lotz
Wilkie jy moet nie op en af nie maak plan..... :lol:

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 22 Jul 2016 15:11
by Wilkie
Jy verstaan nie hoe ek sukkel met die salaris betaaler nie..hulle wil moes al onse bloed he en dan nog so bietjie ekstra... :stickwhack:

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 22 Jul 2016 19:09
by Tinus lotz
Ek dink boek af siek.......

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 24 Jul 2016 21:08
by Wilkie
wel my Patrol is 100% reg en gepak so dat as ek intyd terug kom is ek reg om te ry
hopelik is dit vrydag saam res van die manne so nie is dit vroeg op saturdag oggend soo ek glo ek sal daar wees en Fanus ek het n groot yskas
sal seker maak dis vol ys .. :blonde: :blonde:

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 24 Jul 2016 21:25
by SJC
Dankie :salute:

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 25 Jul 2016 06:42
by SJC
Indien die eerste groep wel 10uur al ry, omtrent hoe laat gaan hulle by rivier kom? 14:00? 15:00?

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 25 Jul 2016 06:54
by Tinus lotz
Mooi wilkie nou fokus jy..... :thumbup:

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 25 Jul 2016 20:33
by Wilkie
My "EX" Partol wil my volg so miskien is daar 2 Patrols :blonde: :blonde:

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 25 Jul 2016 20:55
by JoshJ
Daar gaan baie Patrols wees...... :lol: QQQ

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 25 Jul 2016 20:57
by Tinus lotz
En Mr boegman se een 4.2 bakkie ga ook saamry..... :salute: