Page 13 of 14
Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...
Posted: 04 Apr 2016 19:50
by Wilkie
SJC wrote:Dit verbaas my nogal hoe moeilik dit is om op die 4.5 filters te ruil in vergelyking met die 4.2 diesel. Tot die lug filter is 'n storie om uit te haal.(het hom gister gecheck maar is nog skoon..)
Die 4.2 diesel is baie meer "user friendly"...

Fanus julle moet daai swart harde rubber pyp wat oor die tuimel dop loop van die lug filter af met wit handskoentjies hanteer want daai pyp kraak maklik en n nuwe pyp is 5K
Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...
Posted: 05 Apr 2016 08:01
by Herrie
Vir my is dit baie maklik om die lug filter uit te haal want ek maak die twee boute los - links en regs - langs die filter en dan lig ek filter houer op en haal die filter uit.

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...
Posted: 23 Apr 2016 15:31
by SJC
SJC wrote:
Want die patrol trek nie lekker nie, voel of hy bietjie sluk/mis. Wil solank kyk as ek die petrol filter bloei en pcv valve skoon maak of dit verkil gaan maak... totdat hy vir diens gaan volgende maand.
Is daar enigiets anders wat ek solank self kan check?
Het die petrol/olie filters, olie en vonkproppe by midas gekoop met die idee om dit self in te sit. Maar het dit toe sommer lokaal na 'n mechanic geneem om vir my in te sit - en ook om die ou dastek chip uit te haal (wat ek vermoed het deel van die probleem kan wees).
Die mechanic het bevestig dat dit wel die ou chip is wat rond geneuk het. Hy het filters/vonkproppe geruil, toe het voertuig nog steeds ge"stutter" op lae refs - na die chip verwyder is loop hy soos 'n droom.

Alhoewel hy kan doen met so klein bietjie meer oemph - maar ek sal maar later 'n afrspraak met graham maak om alles deur te gaan...
Wil ook nog die exhaust uit sorteer...
Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...
Posted: 23 Apr 2016 21:41
by Herrie
Ek is baie bly dat dit nou beter met hom gaan!!

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...
Posted: 29 Apr 2016 18:56
by SJC
Michael wrote:Jy het moontlik n 3" lift kit in....... ek sal jou ruil vir my 2" OME lift kit aangesien jou vrou net in die dorp gaan ry
Dis nou te se as dit n 3" is...... klim bietjie onder die kar in en kyk wat staan op daai coils
kode op shocks: gl12848
kode op cols: 770rp12e
(tjm)
Kan nie op google enigiets vind nie.

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...
Posted: 08 May 2016 13:49
by SJC
Tempting...

- image.jpeg (790.79 KiB) Viewed 2251 times
(Sorry if pic is too big - will edit later)..
Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...
Posted: 09 May 2016 07:41
by Herrie
Die bumper lyk nogal baie breed!
Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...
Posted: 09 May 2016 07:44
by Wilkie
Ek dink 285/75/16 gaan help met daai bumper

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...
Posted: 09 May 2016 08:14
by SJC
Herrie wrote:Die bumper lyk nogal baie breed!
Dis net die hoek van die foto en die bumper druk teen die replacement bumper wat maak dat hy breer lyk.
Dit is die bumper wat oorspronklil op die patrol was, oorweeg om dit terug op patrol te sit en die bosbumper op die bakkie te sit...
Re: My 4500 GRX...
Posted: 05 Nov 2016 16:43
by SJC
Had smash&grab 35% installed today....
(At cartrack in Nelspruit - R1850. Dont think it is a bad price....)