Page 13 of 16

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 15 Aug 2013 22:03
by Magiel Oberholster
Sterkte manne en geniet dit

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 16 Aug 2013 08:17
by XenoBlitz
Ai tog!!! Nou moet ons net hard hoop Nissan kom deur.

My starter het gister opgepak en hulle het belowe ek sal hom vandag he....


NOU HOU EK HARD DUIM VAS!!!!

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 16 Aug 2013 08:32
by ricster
Good luck guys

Remember that this year, like last year, we must also have fun !! This is a fun day. We took "Team with the BEST spirit" last year, so we must go for it again!! ( The Red Ants RULE !!!) :rolling:

BUT..... Lets kick some donkey this year !!! Remember that sometimes it's better to take a points deduction for a stop and reverse to miss a pole that to touch one or even 2 poles or even touch one pole to make sure you don't hit more than one pole!!

Plan your drive....and drive your plan

Strategy will ALWAYS give you an advantage !!

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 16 Aug 2013 21:44
by XenoBlitz
Ok good news is Patricia is ready. Bad news is... I have no idea what time Im suppsoed to be there? Anyone help?

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 16 Aug 2013 22:29
by Magiel Oberholster
Xenoblitz, iewers op die thread is die tyd eksal so bietjie deur gaan en kyk. So ver ek weet is dit 6uur maar sal seker maak. Sterkte vir more, ek sal nie daar wees nie moet werk .

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 17 Aug 2013 10:45
by Jorrie
Geniet die dag manne!!

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 17 Aug 2013 20:23
by Magiel Oberholster
Dit was nou lekker verby. Het net half dag kom kyk en het dit baie geniet.Ek reken die wat gery het, het dit nog meer geniet.
:blonde: :blonde: :blonde: :blonde: :blonde:

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 18 Aug 2013 12:12
by Herrie
Die 3 beste van ons span was 1ste Patrol, 2de Patrol en 3de Navara!! :blonde: :blonde:

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 18 Aug 2013 12:19
by andredurand
Ek weet net ek kort in duddel pad volgende keer Sal seker beter ge doen het op die foto s :redface: :redface:

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 18 Aug 2013 13:59
by ama-glug-glug
Baie dankie almal vir 'n lekker dag.
Baie dankie ook aan al ons marshalls, span kapteine George en Nico vir die leiding en tips en die hele span vir julle goeie gees. :salute: Jammer Anton dat jou clutch gegroet het. :cry: Dit was seker al die ge-double clutchery in ons eerste obstacle. :layrubber:
Diegene met fotos moet opsit. Ek het 'n paar wat ek later sal probeer laai. En moontlik 'n video of twee van binne die voertuig.