Page 13 of 15

Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park

Posted: 20 Aug 2012 14:34
by ChristoSlang
Dankie vir almal se bydraes Saterdag :salute:

Jorrie, ek verstaan jou pyn. Ons het daai twee heuweltjies van ons seker meer as 'n honderd keer op & afgesklouter deur die loop van Saterdag! :cry:

Ek het sertifikate van bywoning vir die volgende mense:
  • Andre Durand
  • Riaan Durand
  • Charles Fry
  • Johny Venter
  • George Brittnell
  • Louis Hendriks
  • Alexander Roux
  • Noel Jones
  • Deon Wilmans
  • Peter Kressig
  • Theuhan van Dyk
Ek werk in meestal Midrand & bly in die ooste van Pretoria - laat weet maar hoe ons bymekaar gaan uitkom...

Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park

Posted: 05 Sep 2012 21:07
by ama-glug-glug
:gotpics: :gotpics: :gotpics:
Aan al die manne (en dames) wat so baie fotos geneem het, waar kan ons dit kry? Ek is bereid om alles bymekaar te maak en op een disc te sit vir almal wat wil he.
Laat weet net.

Deon

Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park

Posted: 05 Sep 2012 21:13
by Jorrie
My fotos is op bls 12 van hierdie draad. Laat weet of ek dit vir jou op 'n ander manier moet aanstuur. :salute:

Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park

Posted: 07 Sep 2012 15:20
by ama-glug-glug
Dankie Jorrie, ek het jou fotos gesien, maar Grant en Peet het baie fotos geneem. Ek wil baie graag daardie fotos ook sien.

Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park

Posted: 12 Sep 2012 06:56
by Grant
Deon,


Just get hold of Cedric. I have him all the pic I took.

Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park

Posted: 12 Sep 2012 08:00
by ricster
Hey hey Deon...

I got the photos from Grant the other day. I can cut a CD for you with them on and we can meet one Friday afternoon for a brewski

Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park

Posted: 12 Sep 2012 08:37
by Kagiso II
CEDRIC !!! hey, Blondie -- Oompie also wants. ???

you can also stick some on the FACEBOOK page y' know?

https://www.facebook.com/groups/198760076853727/

Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park

Posted: 12 Sep 2012 09:00
by ricster
I'll try do that Oom Mac..... I hardly go onto Facebook... I just play the zenga hold 'em poker on there.

Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park

Posted: 12 Sep 2012 10:30
by martyn
Hey Cedric, Me also want photos, please please please :pray: Don't know this Facebook thing :confused: am to dumb

Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park

Posted: 12 Sep 2012 16:47
by andredurand
ek soek ook fotos en wil saam gaan bier drink asb Cedric