Page 13 of 13
Re: Projek Yster.
Posted: 03 Dec 2014 15:55
by Fanie Meyer
Mensig Tommie,
Daai Masjien v jou is onstuitbaar!!!
Jy het n wenner gebou en ek dink nie sy gelyke ry in SA rond nie...( of wil iemand probeer)
Kan sien dat jy die regte V8 spares gekies het om daai krag te maak, want die gewone Chevy 350's en 400's met yster heads kan gaan slaap om te dink om daai krag te ontwikkel.
Wanneer gaan jy weer daai duine ry?
Groetnis
Fanie
Re: Projek Yster.
Posted: 03 Dec 2014 22:37
by Tommie
Hallo Faan.
Ons gaan nou in Desember maand daar ry, die naweek van die 18de Desember tot die 21ste. Waterford gaan ons die 20ste ry. Jy is meer as welkom, en dan gaan ons ook die 17de Januarie ook daar ry. Ja ons is baja trots op Yster. Thys het raak gevat. Soos ons altyd se....... Hy mag maar V8's bou.
Groete
Re: Projek Yster.
Posted: 04 Dec 2014 07:54
by Fanie Meyer
Tommie,
Wil graag daai Monster in aksie sien
Waar gaan julle tuis gaan? Is daar kamp geriewe beskikbaar?
Hoe groot is die groep mense en watter voertuie gaan saam? Ek wil n paar geskeng bekers met name laat sandblast en saambring as ek dit kan maak.
Groetnis
Re: Projek Yster.
Posted: 04 Dec 2014 21:44
by Tommie
Faan.
Daar gaan omtrent 5 voertuie wees, en ons kamp by Trans Boegoe. As jy wil details he bel my more ogend dan gee ek dit vir jou deur, dit sal lekker wees om jou saam te he. Die kampplek is werklik baja lekker, en daar is dam ook vir hengel en watersport En die idee van die bekkers is some baja grand idee. Ek sal vir jou dan ook n naam lys deurgee. Ja ek wil graag n klub byeenkoms bywoon en vir Yster voorstel. Genoeg mense het al gevra na hom. Ons is werklik baja trots op die voertuig, en as jy sien met hoeveel sorgvuldigheid hy aanmekaar gesit is dan sal jy verstaan hoekom ons so trots is. My tel nr is 0825505657.
Re: Projek Yster.
Posted: 10 Apr 2015 16:36
by Tommie
Maats.
Ons gaan die 26ste April tot en met die 30ste April Lauberville ry, in Namibie. Ek gaan vir julle genoeg fotos plak en videos opsit. Sien regtig baja daarna uit. Aangesien dit Yster se eerste uitstappie is na die Namib toe. Hou julle op hoogte.
Groete