Page 13 of 26

Re: GEROTEK

Posted: 01 Jul 2012 19:50
by Jorrie
Dankie Oom Mac

Dit is net wat nodig is om alles mooi skoon te hou.

Sal kom praat sodra ek terug van //Hui !Gaeb (die Kaap) is.

Groete

Jorrie

Re: GEROTEK

Posted: 01 Jul 2012 21:30
by Kagiso II
as jy daai nuwe Kaapse naam kan KORREK uitspreek, koop ek vir jou 'n BAR ONE...

MAAR ek is in Botswana Zambie Zimbabwe tot 20 Julie ... so munnie TE eksaaitit word ie .. :confused:

Re: GEROTEK

Posted: 01 Jul 2012 21:52
by Jorrie
Kagiso II wrote:as jy daai nuwe Kaapse naam kan KORREK uitspreek, koop ek vir jou 'n BAR ONE...

MAAR ek is in Botswana Zambie Zimbabwe tot 20 Julie ... so munnie TE eksaaitit word ie .. :confused:
Dit gee my tyd om te oefen. :biggrin:

Re: GEROTEK

Posted: 02 Jul 2012 16:04
by beast
:thumbup: Jorrie, ja dit lyk of ons probleem gaan he as ons net 25 kan neem. Vra hul of hul dit kan skyf na 30 of selfs 35. Dit sou nice wees as iemand die geld elektronies kan oorbetaal. Ons by die klub het nie die voorsiening nie en ons sal met n tjek moet betaal en die ouens sal dit seker nie aanvaar nie, so ons kan of laat die bedrag oorbetaal word en ons transfer oor aan die persoon. Dit gaan n admin nagmerrie wees. Nie maklik om op te los nie behalwe as OOM MAc kan help. Jorrie oppas vir die nuwe lys want as iemand sy naam aan die begin opgesit het en hy dink hy is op en dan vind hy uit hy is nie " genooi" nie dan baklei die manne met jou. Die ander probleem is die ouens wat net daar gaan opdaag op die dag en dan wil ingaan. Die Gerotec manne sal moet verstaan dit is moeilik om so iets te reel. Die ander een is die ouens wat gaan betaal en dan kom hy nie en hy wil sy geld terug he. So jy sal die reel moet maak dat as jy betaal het en jy kom nie, sorry dan is die geld klaar inbetaal. Jong die goed is moeilik om te reel en dus is dit nice dat jy dit vir ons ouens met die Nissans doen. Ons het die naweek ook ouens gehad wat se hul kom, maar dan kom hul nie, maar ja so is dit maar. Groete. Nico[ Dankie vir al die moeiete so ver- ek het nie met jou baklei nie, daar is manne wat se ek was lelik met jou, maar dit was nie my bedoeling nie- net besorg oor die feit dat jy jou kop uitsteek vir ons en as iets verkeert gaan, dan kry jy slae en die klub word ingesleep. Ons kry nogal baie "flak" van Nissan oor die Nissan naam en enige moontelike "baklash". Die groot maatskappye is maar touchie, so ek beloof jou ek was nie met jou kwaad nie en ek glo jy aanvaar dit so- " NO HARD FEELINGS hoop ek.] :salute:

Re: GEROTEK

Posted: 02 Jul 2012 18:18
by Kagiso II
so-ja - nou voel ek ook beter

Nico -- vat my eendag saam NISSAN hoofkantoor vir 'n vergadering -- maar sorg dat die HEEL groot base daar is [mnr Mulder en hulle] - ek wil hom sy hele fortuin vertel .. oor hulle siek patetiese beleid met beskibare onderdele by die handelaars [en as hy teepraat hom somme goed m****** ook :oldtimer: :oldtimer: ]

[ek moet TWEE dae wag vir 'n radiator cap ??????????]

Re: GEROTEK

Posted: 02 Jul 2012 18:24
by andredurand
Hi is daar nog plek vir my

groete
Andre durand

Re: GEROTEK

Posted: 02 Jul 2012 19:23
by Kagiso II
aitog -- net eers weer my snertpraat uit di eweg ruim: Dis die laaste lys wat JORRIE gepos het:

1. Cedric Warner ( Ricster - Iron Maiden ) Nissan Patrol
2. Wilhelm van Rooyen (Xenoblits) Nissan Patrol
3. Peter Connan (Peter) Nissan Patrol
4. Tinus Lotz (Tinus) Nissan Patrol
5. Tommie Watkins (Tommie) Nissan Patrol
6. Jacobus Jordaan (Navy) (Jorrie) Nissan Patrol + Danie Terblanche (Armscor)
7. Andre Vorster (Stefaansie) Nissan Patrol
8. Mac McMenamin (Kagiso II of te wel Oompie Mac) Nissan Hardbody or Suzuki Jimny
9. Fritz Nortjè (Armscor) Toyota Fortuner
10. Christo v Rensburg (ChristoSlang with Chuck Norris) Nissan Patrol
11. Johan Pheiffer (johanp) Nisssan Patrol
12. Graham Cumming (PathMaker) Nissan Patrol
13. Wayne Lightening (Wayne) Nissan Pathfinder
14. Greg Justice (Juice) Nissan Patrol or Nissan Safari
15. Grant Francis (BOSB4K) Nissan Patrol
16. Driko Henningse (Grootseun) Nissan Patrol
17. Ian Grobler (Grobbies met Agarob) Nissan Patrol
18. Dawid Taljaard (DawidT) Nissan Patrol
19. Heinrich Strydom (Heinz) Nissan Patrol
20. Louis Naude (Aries66) Nissan Patrol
21. Alexander Roux (Witblits) Nissan Patrol (Lexus)
23. Eric Louw (Armscor) Toyota Prado
24. Nico Pienaar (met Beast) Nissan Patrol
25. Christo Boegman (To confirm)
26. Peter (Broken Patrol) (To confirm)
27. Harry Treurnicht (Air Force) Toyota Prado (To confirm)
28. Rudolph Vandeventer (Rudolph) Nissan Patrol (To confirm)
29. Jusuas Karsten (Sias Karsten) Nissan Patrol (To confirm)
30. Andries (AndriesS) Nissan Patrol (To confirm)
31. Johan Botha (Mammoth) Nissan Patrol (To confirm)
32. Charles Fry (Martyn) Nissan Patrol (To confirm)
33. Muffin Man (To confirm)
34. Alfred James White (Alf) Nissan Patrol (To confirm)

Re: GEROTEK

Posted: 03 Jul 2012 06:35

22. Eric Louw (Armscor) Toyota Prado
23. Nico Pienaar (met Beast) Nissan Patrol
24. Andre Durand (andredurnd) Nissan Hardbody
25. Christo Boegman (To confirm)
26. Peter (Broken Patrol) (To confirm)
27. Harry Treurnicht (Air Force) Toyota Prado (To confirm)
28. Rudolph Vandeventer (Rudolph) Nissan Patrol (To confirm)
29. Jusuas Karsten (Sias Karsten) Nissan Patrol (To confirm)
30. Andries (AndriesS) Nissan Patrol (To confirm)
31. Johan Botha (Mammoth) Nissan Patrol (To confirm)
32. Charles Fry (Martyn) Nissan Patrol (To confirm)
33. Muffin Man (To confirm)
34. Alfred James White (Alf) Nissan Patrol (To confirm)

:layrubber:

Re: GEROTEK

Posted: 03 Jul 2012 06:44
by Jorrie
Nico

Ek gaan weer met Gerotek praat wanneer ek terug is in Pretoria volgende week en sal laat weet oor die hoeveelheid voertuie en die betaalreelings.

No Hard Feelings - Confirmed. :wink:

Groete :salute:

Re: GEROTEK

Posted: 03 Jul 2012 06:48
by Jorrie
beast wrote::thumbup: Jorrie, ja dit lyk of ons probleem gaan he as ons net 25 kan neem. Vra hul of hul dit kan skyf na 30 of selfs 35. Dit sou nice wees as iemand die geld elektronies kan oorbetaal. Ons by die klub het nie die voorsiening nie en ons sal met n tjek moet betaal en die ouens sal dit seker nie aanvaar nie, so ons kan of laat die bedrag oorbetaal word en ons transfer oor aan die persoon. Dit gaan n admin nagmerrie wees. Nie maklik om op te los nie behalwe as OOM MAc kan help. Jorrie oppas vir die nuwe lys want as iemand sy naam aan die begin opgesit het en hy dink hy is op en dan vind hy uit hy is nie " genooi" nie dan baklei die manne met jou. Die ander probleem is die ouens wat net daar gaan opdaag op die dag en dan wil ingaan. Die Gerotec manne sal moet verstaan dit is moeilik om so iets te reel. Die ander een is die ouens wat gaan betaal en dan kom hy nie en hy wil sy geld terug he. So jy sal die reel moet maak dat as jy betaal het en jy kom nie, sorry dan is die geld klaar inbetaal. Jong die goed is moeilik om te reel en dus is dit nice dat jy dit vir ons ouens met die Nissans doen. Ons het die naweek ook ouens gehad wat se hul kom, maar dan kom hul nie, maar ja so is dit maar. Groete. Nico[ Dankie vir al die moeiete so ver- ek het nie met jou baklei nie, daar is manne wat se ek was lelik met jou, maar dit was nie my bedoeling nie- net besorg oor die feit dat jy jou kop uitsteek vir ons en as iets verkeert gaan, dan kry jy slae en die klub word ingesleep. Ons kry nogal baie "flak" van Nissan oor die Nissan naam en enige moontelike "baklash". Die groot maatskappye is maar touchie, so ek beloof jou ek was nie met jou kwaad nie en ek glo jy aanvaar dit so- " NO HARD FEELINGS hoop ek.] :salute:
Soos ek dit sien sal die reel so deur Nico voorgestel, moet geld.