Page 12 of 31

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 16 Feb 2017 16:08
by David M
Tinus lotz wrote:Me thinks that boat must come with. .... :salute: :thumbup: :eureka:
Me thinks that the best fishing is in, above or below the rapids so I am keen to watch you in the boat through the rapids :rolling: :rolling: :rolling:

I am thinking of taking the kayaks though.

Of course this all depends on the flow rate. With these rains that are now predicted we could just be looking at a raging torrent.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 16 Feb 2017 16:42
by Wilkie
Come Dave ...where is your sense of adventure... :blonde: :blonde:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 16 Feb 2017 17:06
by David M
Wilkie wrote:Come Dave ...where is your sense of adventure... :blonde: :blonde:
It sort of stops where there is no possible way of explaining it to my insurance company and would qualify me for Darwin award of the year :wink: :wink:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 16 Feb 2017 17:47
by Tommie
Dag Maats.

Gaan maar Afrikaans skryf my Brits nie so lekker nie. Ons het nog nooit Swartbaars daar gekry nie, en ek dink dit is omdat ons nie vir hulle gehengel het nie. Karp, geelvis en baber... Daar is baja van hulle. Die hengel waar ons kamp is goed vir karp, en baber. Maar indien julle die groooot babers wil kry is hulle onder die damwal. En as ek se groot bedoel ek groot. 40kg plus manne. Die ouens hengel hulle met see tackle. TN 50 shimano katrolle en 50pond braid. Hulle is moeilik om te land, want daar is baja struktuur in die water.

Boot en jetski..... Dit is hulle plek daai. Baja lekker ski plek ook. Vra maar vir Tinus. Ek sal by Graham hoor van die radios. En frekwensies. Baja dankie.

Maats het ook probeer uitvind of ons daar op n oop stuk pad kan kwartmyl doen, maar die paaie departement, het my nie toesteming gegee nie. Sodra ons ligte en timming toerusting oprig is dit n offisiele event. Ons kan nogsteeds die kwartmyle hou, maar sal dit soos Street Outlaws moet doen sonder ligte. Jammer hieroor, maar sal beslis n event boek vir ons Patrols( Nissan), manne dan kan ons die timming toerusting vir julle wys.

Die van julle wat vroer wil gaan, dit is geen probleem nie. Ek sit so vinnig moontlik vir julle die tariewe op, en dan kan julle net daar by Lourens betaal. Die verwysing sal PATROL wees. :blonde: :blonde:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 16 Feb 2017 19:41
by David M
Ek dink ons stuur Tinus en Errol in om dy Babers te gaan "noodle" met die hand. :rolling: :rolling: :rolling:

Tommie - Ek sukkel so bietjie met daai ko-ordinate en dit lyk asof daar oorde is noord en suid van die damwal. Is die plek waar on bly op die noord of suid oewer?

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 16 Feb 2017 21:05
by Wilkie
ek ook ..miskien kan Lourens vir ons n "drop pin 'stuur

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 17 Feb 2017 05:27
by Michael
I will post the coordinates as soon as I am at work.
They are not in the right format, but I managed to get them sorted :thumbup:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 17 Feb 2017 05:47
by Peter Connan
Tommie, is daar nie 'n soutpan daar iewers nie?

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 17 Feb 2017 06:32
by Wilkie
Michael wrote:I will post the coordinates as soon as I am at work.
They are not in the right format, but I managed to get them sorted :thumbup:
Baie dankie Michael

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 17 Feb 2017 08:53
by Michael
Ok hier is die coordinate, dit is n "decimal degrees", maar ek kan dit ook post in "degrees, minutes, seconds" as iemand dit eerder verkies.
Ek het dit op die eerste bladsy ook reg gemaak.

Tommie kan jy net bevestig of die kamp plek aan die noorde of suide kant van die dam is?

Waterford roete.
-28.939750°, 22.352111°

Boegoeberg eco resort.( Kamplek).
-29.041444°, 22.206000°

Soutput Roete
-29.003861°, 22.222528°