Page 12 of 14

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 30 Mar 2016 12:18
by Tinus lotz
Filter sit onder die kar naby die tank
Daai pcd Vale sit naby jou tappet cover

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 30 Mar 2016 13:00
by Herrie
Hier is die PCV info wat ek op die Patrol website gesit het:

http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f= ... hilit=+PCV

Die petrol filter is tussen die main tank en die sub-tank.

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 30 Mar 2016 13:02
by Herrie
Herrie wrote:Hier is die PCV info wat ek op die Patrol website gesit het:

http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f= ... hilit=+PCV

Die petrol filter is tussen die main tank en die sub-tank.
Toe Jorrie se Patrol 'n krag probleem gehad het teen 'n opdraande, het hy die petrol pomp vervang en het nou weer baie krag!

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 30 Mar 2016 13:07
by Herrie
Hier is die filter van die Manual - Maintenance chapter.

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 04 Apr 2016 11:11
by SJC
Die ariel was los gewees, toe verwyder ek dit maar. Waar kan ek 'n grommit kry om in die arial se gat te sit?

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 04 Apr 2016 11:21
by SJC
Tinus lotz wrote:Filter sit onder die kar naby die tank
Hierdie?
IMG_2928.JPG
IMG_2928.JPG (287.75 KiB) Viewed 4829 times

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 04 Apr 2016 12:20
by Tinus lotz
Jip druk net vinnig skroewedraaier in die tenk kant se pyp anders lĂȘ al jou brandstof op die vloer

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 04 Apr 2016 15:10
by Herrie
Jy moet ook eers die petrol tank se prop oop maak sodat daar minder druk in die tenk is sodat minder pertol druk by die filter is.

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 04 Apr 2016 15:29
by jonathan
Dit help ook om petrol pomp se fuse te trek en hom dan te start tot motor gaan staan

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 04 Apr 2016 15:32
by SJC
Dit verbaas my nogal hoe moeilik dit is om op die 4.5 filters te ruil in vergelyking met die 4.2 diesel. Tot die lug filter is 'n storie om uit te haal.(het hom gister gecheck maar is nog skoon..)
Die 4.2 diesel is baie meer "user friendly"... :lol: