Page 12 of 12
Re: One DEAD Patrol
Posted: 08 Jun 2010 10:39
by Stefan
Re: One DEAD Patrol
Posted: 08 Jun 2010 12:21
by Pieter du Toit

Bakgat Oom Mac - ek is regtig baie bly vir jou part!!!!
Ek het nog n entjie om te gaan voor ek dieselfde sal kan se.......
Groete
Re: One DEAD Patrol
Posted: 08 Jun 2010 12:39
by JG Shields
Baie mooi Oom Mac! Ek bel jou later om te kom kyk.
Re: One DEAD Patrol
Posted: 08 Jun 2010 19:54
by Herrie
Re: One DEAD Patrol
Posted: 09 Jun 2010 00:44
by Kagiso II
eisjjj - assik nie so brouk en poower was'ie hettik sommer nou nog 'n paar uitreike oppi program gesit .. Daai rooi ding is 'n lekker ding .. en ek dink hy kan ons by mensies bring wat nog nie die Boodskap gehoor het nie ..
Dankie vir al die mooi wense mense - Kobus, ek voel ook om th e"whoo- whoo"
