Page 12 of 33
Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!
Posted: 16 Mar 2016 17:40
by Tinus lotz
Wat rook julle nou????
Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!
Posted: 17 Mar 2016 12:23
by Michael
Ha ha Tinus, lyk my die manne glo nie jou turbo conversion is n goeie call nie
Ons sal hom maar moet stel lat hy 0.3 bar boost sodat jy n kan wys n diesel sal hou met n turbo

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!
Posted: 17 Mar 2016 12:41
by Tinus lotz
Nee kom nou....ek sal n safari koop as ek n l28 wil hĂȘ
Maak daai koolstoof mooi kole maak

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!
Posted: 17 Mar 2016 13:14
by Wilkie
Tinus lotz wrote:Wat rook julle nou????
nie diesel fumes nie

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!
Posted: 25 Apr 2016 08:15
by Tinus lotz
Bakkie maak boost en ry nou....as jy n voor cooler soek.....moenie my vra nie dis dik werk .....

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!
Posted: 25 Apr 2016 09:32
by ricster
Looking Good man !!!!
Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!
Posted: 25 Apr 2016 09:53
by Tinus lotz
Thanks Cedric taking it on highway now egt are at 400 max arround town gonna ad some feul soon ....
Michael did a great job purrs like a kitten
Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!
Posted: 25 Apr 2016 10:57
by Alex Roux
Thinus
Ek weet jy het gese dit is groot geld om die Turbo in te sit, maar ek sal geintereseerd wees om te hoor hoeveel van die kostes was dit om die ou enjin te fix, versus diekost van die turbo.
Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!
Posted: 25 Apr 2016 11:20
by Tinus lotz
Die turbo was 3k die ander 60k was die motor
Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!
Posted: 25 Apr 2016 14:34
by Alex Roux
Tinus lotz wrote:Die turbo was 3k die ander 60k was die motor
Eina
So om 'n 4.2 te turbo is nie so erg nie.
Solank die enjin nog mooi is.