Page 12 of 16

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 23 Sep 2015 11:47
by SJC
Jules wrote:Maggies dit lyk great, het enige iemand skade gehad ? en sal interresant wees om die verskillende lorries se brandstof verbruik te hoor

Shalom
SJC wrote:Ek het 'n klein duik op my plastic bumper voor links(tyd vir 'n ordentlikke replacement bumper!), agterste mudflaps het bietjie gebuig en dan het my leafspring mounts pakslae gekry...een kant lyk of dit bietjie gebuig het.


P.S. Josh, dankie vir my nuwe profile pic. :thumbup:

Ek sien die beskermings plaat by die spaar tenk het ook 'n knock gevat. Sal dit maar afhaal en weer reg buig...
Die bladvere se "mounts" lyk nie te sleg nie, maar ek reken ek gaan een of ander berkerming moet kry voor die volgende rivier trippie. Miskien 'n tiepe van 'n ramp of 'n cone wat voor die mounts sit om eerste die klippe te tref voor dit die mounts verder beskadig..

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 25 Sep 2015 18:35
by SJC
Bought the electronic copy today...

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 25 Sep 2015 19:12
by Michael
SJC wrote:Bought the electronic copy today...
Nice Fanus, waar download mens hom........ek kry hom nie op daai link wat Dirk ge post het nie

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 25 Sep 2015 19:20
by SJC
Ek het hom vanaf iphone se "newsstand" app ge-download...

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 26 Sep 2015 00:03
by Bekker
My Oktober uitgawe van Wegry was vanoggend 25/09/2015 afgelewer !!!!
Julle manne het 'n baie interessante "trip" gehad. Evan se verslag in wegry is ook baie goed.
Het Chris Skinner nie ook saam gery nie?????

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 26 Sep 2015 09:24
by Jorrie
Ek het vanoggend gou na al julle fotos gekyk ensien uitna die artikel in WegRy. Dit lyk of julle dit baie geniet het. Baie dankie vir die puik fotos.

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 27 Sep 2015 12:56
by SJC
I got a few video clips i would like to post, but the files sizes seems to be too big (mp4). Does anyone know of a way to compress or convert the files to a smaller format?

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 27 Sep 2015 13:20
by Alex Roux
Bekker wrote:...Het Chris Skinner nie ook saam gery nie?????
Hy sou, maar moes ongelukkig toe ontrek.

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 27 Sep 2015 14:03
by ricster
Upload the videos to Youtube and then post a link to the page here !!

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 27 Sep 2015 19:08
by Michael
Ja Fanus, createn youtube account en bere al jou vids daar..... dan hoef jy dit nie saam met jou te dra nie en sal sit nooit verloor nie