Page 12 of 15
Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park
Posted: 19 Aug 2012 08:43
by Alex Roux
Ja, baie geluk Anton!
Jy het gewys hoe om 'n groot kar tussen nou paaltjies te kry!
Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park
Posted: 19 Aug 2012 11:31
by Jorrie
Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park
Posted: 19 Aug 2012 11:45
by Jorrie
Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park
Posted: 19 Aug 2012 12:26
by Tinus lotz
luk somme baie lekke!!!!
Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park
Posted: 19 Aug 2012 12:30
by Jorrie
Tinus, ons het jou gemis!!!
Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park
Posted: 19 Aug 2012 13:51
by martyn
Our marshels, thanks for all the help and smiles
To organisers, well done, things worked like clockwork.
All our club members that marsheld, ran around getting everything sorted before, during and after, all the photos and encouraging us on the course plus all the members who drove and also the wives, girlfriends and kids, THANKS Jonny and I had a lekker FUN day.
Charlie (Martyn)
Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park
Posted: 19 Aug 2012 16:10
by Jorrie
Alex Roux wrote:Christo, Cedric, Grant, Jorrie, Riaan
Thanks guys for marshalling today.
It was tiring to drive. Can't imagine how tiring it was to marshall.
My "gearbox" is moeg vandag - voel asof ek 'n "obstacle course" gedoen het.
Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park
Posted: 19 Aug 2012 17:16
by Jorrie
Nico en Kobus
Baie dankie vir die rooi hemde. Ek en Henriette het dit met trots gedra. Nou is ons deel van die span!!!
Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park
Posted: 20 Aug 2012 07:47
by offroadbiker
Dit lyk of julle manne dit geniet het

Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park
Posted: 20 Aug 2012 08:31
by ama-glug-glug
Wat 'n lekker dag. Dit was my eerste hindernisbaan wat ek gery het, en ek is baie dankbaar vir die hulp en advies wat ingekom het.
Groot dankie aan al ons beamptes by die hindernis en aan George vir die organisasie.
Dit was ook baie lekker om al die manne te ontmoet van wie ek nog net op die forum gelees het en aan Anton, baie geluk. Die ou patrollies kan, net jammer ek het so min ondervinding in die klas van bestuur.
Grant, Peet en al die ander fotograwe, ons kan nie wag vir die fotos nie.
Deon