Page 12 of 26
Re: GEROTEK
Posted: 29 Jun 2012 17:24
by Tinus lotz
Re: GEROTEK
Posted: 29 Jun 2012 21:12
by Alex Roux
1. Cedric Warner ( Ricster - Iron Maiden ) Nissan Patrol
2. Wilhelm van Rooyen (Xenoblits) Nissan Patrol
3. Peter Connan (Peter) Nissan Patrol
4. Tinus Lotz (Tinus) Nissan Patrol
5. Tommie Watkins (Tommie) Nissan Patrol
6. Jacobus Jordaan (Navy) (Jorrie) Nissan Patrol + Danie Terblanche (Armscor)
7. Andre Vorster (Stefaansie) Nissan Patrol
8. Mac McMenamin (Kagiso II of te wel Oompie Mac) Nissan Hardbody or Suzuki Jimny
9. Fritz Nortjè (Armscor) Toyota Fortuner
10. Christo v Rensburg (ChristoSlang with Chuck Norris) Nissan Patrol
11. Johan Pheiffer (johanp) Nisssan Patrol
12. Graham Cumming (PathMaker) Nissan Patrol
13. Wayne Lightening (Wayne) Nissan Pathfinder
14. Greg Justice (Juice) Nissan Patrol or Nissan Safari
15. Grant Francis (BOSB4K) Nissan Patrol
16. Driko Henningse (Grootseun) Nissan Patrol
17. Ian Grobler (Grobbies met Agarob) Nissan Patrol
18. Dawid Taljaard (DawidT) Nissan Patrol
19. Heinrich Strydom (Heinz) Nissan Patrol
20. Louis Naude (Aries66) Nissan Patrol
21. Eric Louw (Armscor) Toyota Prado
22. Christo Boegman (To confirm)
23. Peter (Broken Patrol) (To confirm)
24. Harry Treurnicht (Air Force) Toyota Prado (To confirm)
25. Alex Roux (Witblits) Nissan Patrol (Lexus) (To confirm)
26. Rudolph Vandeventer (Rudolph) Nissan Patrol (To confirm)
27. Jusuas Karsten (Sias Karsten) Nissan Patrol (To confirm)
28. Andries (AndriesS) Nissan Patrol (To confirm)
29. Johan Botha (Mammoth) Nissan Patrol (To confirm)
30. Charles Fry (Martyn) Nissan Patrol (To confirm)
31. Muffin Man (To confirm)
32. Alfred James White (Alf) Nissan Patrol (To confirm)
33. Alexander Roux (Witblits) Nissan Patrol (klaar ge-confirm)
Re: GEROTEK
Posted: 29 Jun 2012 21:53
by Jorrie
1. Cedric Warner ( Ricster - Iron Maiden ) Nissan Patrol
2. Wilhelm van Rooyen (Xenoblits) Nissan Patrol
3. Peter Connan (Peter) Nissan Patrol
4. Tinus Lotz (Tinus) Nissan Patrol
5. Tommie Watkins (Tommie) Nissan Patrol
6. Jacobus Jordaan (Navy) (Jorrie) Nissan Patrol + Danie Terblanche (Armscor)
7. Andre Vorster (Stefaansie) Nissan Patrol
8. Mac McMenamin (Kagiso II of te wel Oompie Mac) Nissan Hardbody or Suzuki Jimny
9. Fritz Nortjè (Armscor) Toyota Fortuner
10. Christo v Rensburg (ChristoSlang with Chuck Norris) Nissan Patrol
11. Johan Pheiffer (johanp) Nisssan Patrol
12. Graham Cumming (PathMaker) Nissan Patrol
13. Wayne Lightening (Wayne) Nissan Pathfinder
14. Greg Justice (Juice) Nissan Patrol or Nissan Safari
15. Grant Francis (BOSB4K) Nissan Patrol
16. Driko Henningse (Grootseun) Nissan Patrol
17. Ian Grobler (Grobbies met Agarob) Nissan Patrol
18. Dawid Taljaard (DawidT) Nissan Patrol
19. Heinrich Strydom (Heinz) Nissan Patrol
20. Louis Naude (Aries66) Nissan Patrol
21. Alexander Roux (Witblits) Nissan Patrol (Lexus)
23. Eric Louw (Armscor) Toyota Prado
24. Christo Boegman (To confirm)
25. Peter (Broken Patrol) (To confirm)
26. Harry Treurnicht (Air Force) Toyota Prado (To confirm)
27. Rudolph Vandeventer (Rudolph) Nissan Patrol (To confirm)
28. Jusuas Karsten (Sias Karsten) Nissan Patrol (To confirm)
29. Andries (AndriesS) Nissan Patrol (To confirm)
30. Johan Botha (Mammoth) Nissan Patrol (To confirm)
31. Charles Fry (Martyn) Nissan Patrol (To confirm)
32. Muffin Man (To confirm)
33. Alfred James White (Alf) Nissan Patrol (To confirm)
Re: GEROTEK
Posted: 30 Jun 2012 22:02
by Jorrie
Kobus (Herrie)
Sal jy die inbetalings kan neem vir die Gerotek dag? Miskien deur 'n Patrolfoum rekening of soortgelyk.
Ek sou verkies om nie enige betalings te neem nie, maar as dit moet sal ek 'n plan maak.
Gerotek verkies 'n enkele betaling. Kan ons dit bespreek?
Groete
Jorrie
Re: GEROTEK
Posted: 01 Jul 2012 10:16
by beast

Ons het gister die 17de bespreek en ons sal die Nissan klub lede ook nooi en hul sal hul name vir Kobus gee en hy sal by die lys bylas. Elke ou sal vir homself betaal want die Nissan klub sal nie die geld kan voorskiet nie . Jorrie sal jy kan reel dat die ouens maar voor hul ingaan vir jou die geld gee. Ons sal die saamekoms met die Z,SSS,Datsun en ander die naweek voor of na die 17de hou. Ons kyk na ander venue wat bekostigbaar is en waar die Z, GTR en Datsun manne nie op stof of oor hobels moet ry nie. Jorrie sit my naam op vir die 17de ek sal daar wees- vasgemaak. Groete.Nico

Re: GEROTEK
Posted: 01 Jul 2012 13:56
by Aries66
Hi Jorrie.
Gesien die manne van Gerotek se kwatasie was vir 25 voertuie. As ons na die lys kyk is ons sommer sterk oppad na dubel die hoeveelheid. Wat is hulle gevoel oor meer voertuie, sal hulle dit kan hanteer, het hulle 'n maksimum voertuie? Gaan hulle ons nie verder afslag gee omdat die voertuie meer is nie?

Re: GEROTEK
Posted: 01 Jul 2012 14:14
by Jorrie
Louis
Jorrie wrote:Die limiet is 25 motors, maar daar is 'n hele paar manne wat nog moet bevestig. Hopelik kan ek nog Gerotek se arm draai om 30 motors te neem. Ons sal aanhou name neem want daar is veranderlikes en mense se programme.
Op die ou einde sal ons moet kyk wanneer ons moet betaal en dan sal dit ongelukking op n "first come first service" basis moet wees.
Ek het onderneem om vir Gerotek terugvoer te gee teen die 9de Julie.
Groete aan almal en dankie vir die ondersteuning.

Die limiet is ongelukkig 25 voertuie, vir nou.
Re: GEROTEK
Posted: 01 Jul 2012 14:17
by Jorrie
1. Cedric Warner ( Ricster - Iron Maiden ) Nissan Patrol
2. Wilhelm van Rooyen (Xenoblits) Nissan Patrol
3. Peter Connan (Peter) Nissan Patrol
4. Tinus Lotz (Tinus) Nissan Patrol
5. Tommie Watkins (Tommie) Nissan Patrol
6. Jacobus Jordaan (Navy) (Jorrie) Nissan Patrol + Danie Terblanche (Armscor)
7. Andre Vorster (Stefaansie) Nissan Patrol
8. Mac McMenamin (Kagiso II of te wel Oompie Mac) Nissan Hardbody or Suzuki Jimny
9. Fritz Nortjè (Armscor) Toyota Fortuner
10. Christo v Rensburg (ChristoSlang with Chuck Norris) Nissan Patrol
11. Johan Pheiffer (johanp) Nisssan Patrol
12. Graham Cumming (PathMaker) Nissan Patrol
13. Wayne Lightening (Wayne) Nissan Pathfinder
14. Greg Justice (Juice) Nissan Patrol or Nissan Safari
15. Grant Francis (BOSB4K) Nissan Patrol
16. Driko Henningse (Grootseun) Nissan Patrol
17. Ian Grobler (Grobbies met Agarob) Nissan Patrol
18. Dawid Taljaard (DawidT) Nissan Patrol
19. Heinrich Strydom (Heinz) Nissan Patrol
20. Louis Naude (Aries66) Nissan Patrol
21. Alexander Roux (Witblits) Nissan Patrol (Lexus)
23. Eric Louw (Armscor) Toyota Prado
24. Nico Pienaar (met Beast) Nissan Patrol
25. Christo Boegman (To confirm)
26. Peter (Broken Patrol) (To confirm)
27. Harry Treurnicht (Air Force) Toyota Prado (To confirm)
28. Rudolph Vandeventer (Rudolph) Nissan Patrol (To confirm)
29. Jusuas Karsten (Sias Karsten) Nissan Patrol (To confirm)
30. Andries (AndriesS) Nissan Patrol (To confirm)
31. Johan Botha (Mammoth) Nissan Patrol (To confirm)
32. Charles Fry (Martyn) Nissan Patrol (To confirm)
33. Muffin Man (To confirm)
34. Alfred James White (Alf) Nissan Patrol (To confirm)
Re: GEROTEK
Posted: 01 Jul 2012 14:41
by Jorrie
beast wrote:
Ons het gister die 17de bespreek en ons sal die Nissan klub lede ook nooi en hul sal hul name vir Kobus gee en hy sal by die lys bylas. Elke ou sal vir homself betaal want die Nissan klub sal nie die geld kan voorskiet nie . Jorrie sal jy kan reel dat die ouens maar voor hul ingaan vir jou die geld gee. Ons sal die saamekoms met die Z,SSS,Datsun en ander die naweek voor of na die 17de hou. Ons kyk na ander venue wat bekostigbaar is en waar die Z, GTR en Datsun manne nie op stof of oor hobels moet ry nie. Jorrie sit my naam op vir die 17de ek sal daar wees- vasgemaak. Groete.Nico

Nico
Dankie, ek het jou naam op die lys gesit (sien No 24).
Ten opsigte van die betaling, worstel ek nog met die probleem en sal weer met Gerotek daaroor praat. Hulle wil graag een enkele betaling hê omdat hulle vir elke betaling wat ontvang word deur 'n hele administrasie proses moet gaan. Dit is hoekom ek vir Kobus gevra het of hy die inskrywingsgeld in die klubrekening kan ontvang en dan 'n enkele betaling vanuit die klubrekening aan Gerotek kan maak .
'n Ander aspek is dat die Gerotekdag populêr blyk te wees en dat daar op hieride stadium slegs plek vir 25 voertuie is (ons staan reeds op 24). So op een of ander stadium moet ons die syfers beperk en in my opinie sou die beste metode wees om die inskrywings op 'n bepaalde datum oop te maak en dan weer te sluit sodra die eerste 25 manne betaal het. Die manne se opinie sal waardeer word.
Ek wil egter eers weer met Gerotek praat om te kyk of ons nie die aantal voertuie kan vermeerder nie.
Ongelukkig is ek volgende week in die Kaap en sal eers weer die week daarna met Gerotek kan praat. Dit sal dus nie wys wees om die dag verder te adverteer nie want daar kan moontlik manne wees wat teleurgesteld gaan wees as hulle nie plek kry nie.
Ek vertrou dit is in orde so.
Groete
Jorrie
Re: GEROTEK
Posted: 01 Jul 2012 18:53
by Kagiso II
Jor -- daai tyd is dit stil met die Uitreike - en kan ons Outreach Africa se rekening gebruik as "betaalpunt" - en dan G/Tek elektronies eenmalig oorbetaal ..
Ek hou van jou idee om "First paid - first entered" te reel daar iewers in Oktober [of hele Oktober]
Something to consider - and comment on please gents & Jorrie ?