Page 11 of 31

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021 Goerapan

Posted: 05 Nov 2020 14:58
by Kagiso II
Kampplek [sonder krag] dep betaal. Ons is 4

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021 Goerapan

Posted: 06 Nov 2020 02:54
by nisjeep
Oom Mac
Gaan ons julle dalk in die Weskus sien voor Goerapan volgende jaar?
Blykbaar het ons beide ge-upgrade na GQ :biggrin:
Peter

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021 Goerapan

Posted: 06 Nov 2020 08:28
by Rudolph
Deposito is betaal. 4 volwassenes 2 kinders.

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021 Goerapan

Posted: 09 Nov 2020 21:04
by Kagiso II
nisjeep wrote: 06 Nov 2020 02:54 Oom Mac
Gaan ons julle dalk in die Weskus sien voor Goerapan volgende jaar?
Blykbaar het ons beide ge-upgrade na GQ :biggrin:
Peter
Hallo Peter - Ja Boeta, ons Uitreike gaan DV 2021 aan - en weskus weer op program. [ek skuld jou biltong :biggrin: ]

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021 Goerapan

Posted: 02 Dec 2020 08:11
by jonathan
Deposito betaal - 2 volwassenes en 'n laaitie. Kampplek (sonder krag)

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021 Goerapan

Posted: 02 Dec 2020 12:30
by martyn
Booked and paid for 2 chalets. Lekker man lekker

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021 Goerapan

Posted: 10 Dec 2020 10:55
by Buddy
Ek en gesin sal ook graag daar wil wees, maar is nog bietjie te ver om te commit met betaling vir kamp plek.

Hoeveel kamp sites is daar nog oor??

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021 Goerapan

Posted: 10 Dec 2020 11:08
by 6Mielies
Willie Nel en seuns (Kamp)

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021 Goerapan

Posted: 10 Dec 2020 11:48
by Skip
Ok, Tinus, ons is in. 2 volwassenes en miskien 2 kinders

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021 Goerapan

Posted: 10 Dec 2020 14:22
by Tinus lotz
Gert Fourie van die noord Kaap gaan ook daar wees met so 4 patrollies kamp