Page 11 of 11

Re: 6mm Wheel Spacers - Round 3

Posted: 30 Aug 2016 15:18
by Wilkie
wat baie mense nie in ag neem nie ...baie van die aluminium mags wat standard op die voertuie uitkom se wiel moere gaan deur die mag en maak sodoende goed vas nou wil ons die wiel weer herontwerp
en koop daai mooi 10J mags wat met n taper nut vas maak en oeps nou is die skroefdraad te kort :surprised: :surprised:

Re: 6mm Wheel Spacers - Round 3

Posted: 01 Sep 2016 18:40
by Peter Connan
Ek sou nie regtig gelukkig wees met minder as 12mm (10 draai) werkende skroefdraad nie.

Theoretically you get maximum strength at three full turns on a new thread of good quality. As it wears or if the quality is poorer, one needs more engagement.

Oom Mac, as jy regtig die spacers wil insit, kan jy waarskynlik langer studs by Reliable Bolt in Edenvale kry. Maar jy sal moet weet hoe dik die "spline" gedeelte is, en hoe lank jy nodig het. Dit gaan niks help om hulle te se jy soek langer studs vir jou Patrol nie.

Re: 6mm Wheel Spacers - Round 3

Posted: 11 Sep 2016 02:14
by Johann van den Berg
Ricster Dagse. Het jy nog van daai spacers beskikbaar. Sal graag wil he

Re: 6mm Wheel Spacers - Round 3

Posted: 11 Sep 2016 07:01
by Michael
Peter Connan wrote:Ek sou nie regtig gelukkig wees met minder as 12mm (10 draai) werkende skroefdraad nie.

Theoretically you get maximum strength at three full turns on a new thread of good quality.
I have about 6 full turns on my new rims with the 6mm spacers......will see how it works out.
I saw on the errols tyres website they claim you should have at least 5 full turns

Re: 6mm Wheel Spacers - Round 3

Posted: 12 Sep 2016 08:33
by ricster
Johann van den Berg wrote:Ricster Dagse. Het jy nog van daai spacers beskikbaar. Sal graag wil he
Let me check with Juice ( Greg ) quick. I'll let you know shortly !!

Re: 6mm Wheel Spacers - Round 3

Posted: 12 Sep 2016 11:48
by ricster
Johann, Greg has a set at his workshop. I'll send you a pm with Gregs number, then you can give him a call and arrange to pick up from him.