Page 11 of 13
Re: Projek Yster.
Posted: 07 May 2013 21:40
by Tommie
Jorrie.
Sien ook dat die ding(link) so wys. Het dieselfde link op die wegry forum geplaas en hy werk perfek. Gaan hom weer op sit en hoop hy werk dan.
Groete
Re: Projek Yster.
Posted: 07 May 2013 21:41
by Tommie
Maats.
Jammer ek is maar kwaai dom gewees, met die eerste link die 2de een is nou reg.
Re: Projek Yster.
Posted: 08 May 2013 05:55
by Jorrie
Tommie, die skakel werk nou mooi.
Yster vat nie nonsens van 'n sandbultjie nie!!!
Re: Projek Yster.
Posted: 08 May 2013 13:48
by davejones
Re: Projek Yster.
Posted: 08 May 2013 19:44
by Jorrie
Oompie, met 427 praat ons van 'n 7 liter masjien!
Re: Projek Yster.
Posted: 08 May 2013 21:20
by Tommie
Maats hier is nog n paar video's van die naweek. ENJOY!!!!!!
Re: Projek Yster.
Posted: 08 May 2013 21:33
by Tommie
Maats.
Jammer, het weereens di laaste link op geneuk. Laat ek weer probeer.
Re: Projek Yster.
Posted: 08 May 2013 21:54
by Tinus lotz
Shoe !!! Dit lyk lekke

Re: Projek Yster.
Posted: 09 May 2013 08:50
by Stefan
Baie cool!

Re: Projek Yster.
Posted: 04 Jul 2013 18:26
by Tommie