Page 2 of 2

Re: Solar panels on the roof

Posted: 27 Jan 2023 06:34
by BaasWiets
Môre as jy dit will makliker doen belê in 'n stel flexopower panele jy kry hulle tot op 240watt en hulle kan agter jou sitplek staan as jy by die kamp kom gooi hulle oor jou venster dan charge jy jou batterye en keer die son vir jou dash maar sit eers n nuwe battery in of dalk nog beter somme 2 dan het jy darm dubbel die kapasiteit onthou n 100amp deep cycle kan net 50% van sy kapasiteit lewer so 2 van hulle gaan jou darm amper 100ampere gee of beter gaan lithuim toe maar teen R8000 tot R10000 per battery is dit nog baie geld en die kan 80% van sy kapasiteit gee en die voordeel is hulle charge soos niks weer vol nie waar 'n pap deepcycle lank gaan vat om vol te kom om koue bier te hê gaan jou n klomp geld kos as jy dit wil reg doen.

Re: Solar panels on the roof

Posted: 27 Jan 2023 07:47
by izakjbrt
BaasWiets wrote: 27 Jan 2023 06:34 Môre as jy dit will makliker doen belê in 'n stel flexopower panele jy kry hulle tot op 240watt en hulle kan agter jou sitplek staan as jy by die kamp kom gooi hulle oor jou venster dan charge jy jou batterye en keer die son vir jou dash maar sit eers n nuwe battery in of dalk nog beter somme 2 dan het jy darm dubbel die kapasiteit onthou n 100amp deep cycle kan net 50% van sy kapasiteit lewer so 2 van hulle gaan jou darm amper 100ampere gee of beter gaan lithuim toe maar teen R8000 tot R10000 per battery is dit nog baie geld en die kan 80% van sy kapasiteit gee en die voordeel is hulle charge soos niks weer vol nie waar 'n pap deepcycle lank gaan vat om vol te kom om koue bier te hê gaan jou n klomp geld kos as jy dit wil reg doen.
Ja ek wou al lankal nog 'n battery gerry het, maar ongelukkig is spatie achter in 'n probleem. Die 100ah het met baie smeek in gegaan. Dit het nog altijd goed gehardloop en die NL is 'n yster as dit kom met insulasie en goed koud hou. Die ander ding wat ek gedenk het is om dank sommer net 'n pc fan bo die victron te sit, net om nog beter airflow te kan doen, dit trek omtrent niks krag nie so sal lekker werk

Re: Solar panels on the roof

Posted: 07 Feb 2023 09:56
by Reenen
Ek fit myne op my voertuie se bonnets. Patrol/safari het n lekker groot bonnet. Worry nie juis oor takke, my een paneel kom van n dakrak op n jeep wat gerol het, glas is gekraak orals, maar werk nog goed

Re: Solar panels on the roof

Posted: 07 Feb 2023 14:07
by AndrewA
Added with what has been said, with DC the cable/wire thickness and the connections are also crucial, check all your connections and crimps if any look suspicious replace it.

Re: Solar panels on the roof

Posted: 10 Feb 2023 19:11
by ChristoSlang
I have a solar panel that's permanently installed on sliders underneath the front of my Patrol's roof rack. The controller lives under the dashboard behind the cubbyhole and there's a remote display/console mounted in the back by the barn door (shows battery voltage, charge current and discharge current).

As many have commented it is not required during a river trip, but it does become useful if you park in the same place for a few days without driving. My panel is old and therefore only 85W, so the battery eventually runs flat. But it's definitely better than not having a panel at all. Maybe I should look around for a newer/better panel...

Re: Solar panels on the roof

Posted: 14 Feb 2023 14:47
by Kagiso II
Snakeman - Oompie has 300w Inverter on top of my roof tent. [Bought from Oriental Plaza, Boksburg] As I have the Bundutop rooftent, top mount is easy BUT I have been with friends on extended Outreach trips and watching them dash back and forth to shift the s/panels to catch sun AND many times the wind blew it over. Worse when it rained, pack away while raining and rush to pitch it again soon as the sun shows [5 minutes later its raining again the mad rush all over again.

With mine on the rooftop tent, I park, I relax,rain, hail, sunshine - always on charge to the 105 AH Deep cycle battery My Waeco 55 camp fridge is ALWAYS set at -10 degrees C. [Battery a special from MIDAS ]

So - do I advise top mounted s/panel ?? HELL YEAH

Re: Solar panels on the roof

Posted: 14 Feb 2023 21:21
by Reenen
Myne op bonnets
Image
Image

Re: Solar panels on the roof

Posted: 17 Feb 2023 15:59
by Kagiso II
Reenen wrote: 14 Feb 2023 21:21 Myne op bonnets
Image
Image
Tannie Dwerrrgie dnnr my DOOD as ik op Moessa OF Lobo paneel op bonnet sit. :biggrin: :lol: :lol: :oldtimer:

Re: Solar panels on the roof

Posted: 18 Feb 2023 22:23
by Reenen
Beste plek vir my. Vat geen ekstra plek op op dakrak. Ek sal wel nog een laat uitskui vorentoe uit dakrak en laat af skarnier oor windskerm.