Page 2 of 9
Re: River trip 06-10 August 2022
Posted: 28 Mar 2022 12:52
by izakjbrt
Kan niks belowe nie, maar sit vir my en Adele op. Ek gaan dalk net die Letaba gedeelte doen.
Izak en Adele (Patrol)
Re: River trip 06-10 August 2022
Posted: 28 Mar 2022 12:57
by iandvl
Very far in the future, so I cannot 100% commit yet. But if we can, Liana and I will be there. We will probably also only do the Klein Lethaba section.
Re: River trip 06-10 August 2022
Posted: 29 Mar 2022 12:19
by offroadbiker
izakjbrt wrote: ↑28 Mar 2022 12:52
Kan niks belowe nie, maar sit vir my en Adele op. Ek gaan dalk net die Letaba gedeelte doen.
Izak en Adele (Patrol)
Izak, ek het so beplan dat 2de aand is net na Dzumiri (Laasjaar se 2de aand kamp- na die meeste klip), so dis dan die mooi laaste gedeelte van die Moletotsi, stuk langs Kruger wildtuin asook Klein Letaba
Ek sal loer op google earth of daar nog inklim plek is in Moletotsi nader aan einde en naby aan groot bome piekniek plek.
As ek kom sal ek self ook later aansluit, ek gaan ander roete doen voor rivier........
3 plekke (waar jy maklik kan inklim in rivier) om laaste gedeelte van Moletotsi te doen KA-Kheyi; KA-Xihlakati en KA-Matsotsosela
Re: River trip 06-10 August 2022
Posted: 29 Mar 2022 13:13
by izakjbrt
offroadbiker wrote: ↑29 Mar 2022 12:19

Baie dankie, dit sal baie gaaf wees
Re: River trip 06-10 August 2022
Posted: 29 Mar 2022 19:15
by Bugjuic
Yes eks voorlopig in! Fortuner
Re: River trip 06-10 August 2022
Posted: 29 Mar 2022 20:56
by SJC
offroadbiker wrote: ↑29 Mar 2022 12:19
Izak, ek het so beplan dat 2de aand is net na Dzumiri (Laasjaar se 2de aand kamp- na die meeste klip), so dis dan die mooi laaste gedeelte van die Moletotsi, stuk langs Kruger wildtuin asook Klein Letaba
Ek sal loer op google earth of daar nog inklim plek is in Moletotsi nader aan einde en naby aan groot bome piekniek plek.
As ek kom sal ek self ook later aansluit, ek gaan ander roete doen voor rivier........
3 plekke (waar jy maklik kan inklim in rivier) om laaste gedeelte van Moletotsi te doen KA-Kheyi; KA-Xihlakati en KA-Matsotsosela
Ek sal ook miskien n verkorte trip doen , maar dis te vroeg sal sien wat gebeur.
Sal dan kyk om bv net na daai klip deel voor laas jaar se kampplek in te klim.
Het jy miskien kordinate van hierdie kampplek (tweede aand) van laas jaar na daai klip gedeelte?
Of omtrent hoeveel km na dzumeri was dit, kan nie onthou nie...
Re: River trip 06-10 August 2022
Posted: 30 Mar 2022 07:53
by TijmenvdS
Please to be putting me on the list.

Re: River trip 06-10 August 2022
Posted: 08 Apr 2022 12:30
by King Caractacus
Please add me to the list of attendees
thanks!
Re: River trip 06-10 August 2022
Posted: 08 Apr 2022 16:40
by Alex Roux
TijmenvdS wrote: ↑30 Mar 2022 07:53
Please to be putting me on the list.
Me, to be putting on the list too, please.
This time hopefully with Toro.
Re: River trip 06-10 August 2022
Posted: 08 Apr 2022 18:52
by ChristoSlang

- River trip.jpg (93.25 KiB) Viewed 23321 times