Page 2 of 3
Re: Die Brittnelle se GQ: The
Posted: 17 Mar 2022 14:39
by georgeb
Found a friend in Harties....
Re: Die Brittnelle se GQ: The
Posted: 17 Mar 2022 15:45
by iandvl
Is that the Jinja Nina's truck (aka: Mr Boegman) ?
Re: Die Brittnelle se GQ: The
Posted: 17 Mar 2022 16:37
by georgeb
iandvl wrote:Is that the Jinja Nina's truck (aka: Mr Boegman) ?
Hello Ian, nope a local guy...
Groete
George
Sent from my mobile device using Tapatalk
Re: Die Brittnelle se GQ: The
Posted: 18 Mar 2022 23:00
by Kagiso II
G B -- daai wa is hoofletters MOOI .. seg virri oompie watter grootte wiele is daar op ? Vellings [Rims] en bande
Re: Die Brittnelle se GQ: The
Posted: 19 Mar 2022 07:55
by georgeb
Kagiso II wrote:G B -- daai wa is hoofletters MOOI .. seg virri oompie watter grootte wiele is daar op ? Vellings [Rims] en bande
Môre Uncle, baie dankie.
Eish - ek dink 265x75x15...
Tans nie tuis, sal seker maak...
Groete
George
Sent from my mobile device using Tapatalk
Re: Die Brittnelle se GQ: The
Posted: 19 Mar 2022 16:29
by Peter Connan
Daai wiele is die oorspronklikke yster wiele.
George, jy moet seblief baie versigtig wees vir daai wiele. Hulle kraak. Net daar waar die speke op die rim vasgeswys is, maar op die agterkant.
Nogal nie lekker wanneer dit teen 120km/h gebeur nie. Gelukkig het dit op die agterwiel gebeur.
Re: Die Brittnelle se GQ: The
Posted: 19 Mar 2022 16:58
by georgeb
Peter Connan wrote:Daai wiele is die oorspronklikke yster wiele.
George, jy moet seblief baie versigtig wees vir daai wiele. Hulle kraak. Net daar waar die speke op die rim vasgeswys is, maar op die agterkant.
Nogal nie lekker wanneer dit teen 120km/h gebeur nie. Gelukkig het dit op die agterwiel gebeur.
Hallo Peter, dankie sal dit dophou.
Groete
George
Sent from my mobile device using Tapatalk
Re: Die Brittnelle se GQ: The
Posted: 19 Mar 2022 21:06
by SJC
Peter Connan wrote: ↑19 Mar 2022 16:29
Daai wiele is die oorspronklikke yster wiele.
George, jy moet seblief baie versigtig wees vir daai wiele. Hulle kraak. Net daar waar die speke op die rim vasgeswys is, maar op die agterkant.
Nogal nie lekker wanneer dit teen 120km/h gebeur nie. Gelukkig het dit op die agterwiel gebeur.
Daai lyk nie vir my na oorspronklikke gq rims nie?
Hier is foto van myne wat oorspronklik is (was vervang deer nissan op recall):

- 06C512D2-E066-4F29-9836-50474CEF8E48.png (2.24 MiB) Viewed 5076 times
George sin:

- D8F40D46-A4D5-4AC1-B0E4-982AA8A6C9EE.png (1016.56 KiB) Viewed 5076 times
Maar indien George sin wel oorspronklik is(?), dan is myne seker nie dieselfde problematiese weergawe nie...

Re: Die Brittnelle se GQ: The
Posted: 20 Mar 2022 05:40
by Peter Connan
Fanus, jy is reg. Op een of ander manier is ek besig om seniel te raak.
Jammer George.
Re: Die Brittnelle se GQ: The
Posted: 21 Mar 2022 13:25
by graham1
Beautiful man!!
I had a ‘94 GQ. Was my first patrol. I stupidly sold it as back then I was nervous it was going to break all the time with it being an old car and all - I had just come from a 94 Defender.
I still think that was the best vehicle I’ve had for off road driving. Stock standard, but man, nothing could stop it