Page 2 of 4
Re: Nissan Owners Community: DV Saterdag 12 Februarie 2022 - Hennops
Posted: 27 Jan 2022 20:30
by georgeb
Jorrie wrote: ↑27 Jan 2022 17:04
Ons sal drie wees, Ben, Jorrie en Liz. Een voertuig, die groen Patrol.
Ek en jy gaan stap Jorrie...
Re: Nissan Owners Community: DV Saterdag 12 Februarie 2022 - Hennops
Posted: 06 Feb 2022 14:06
by georgeb
George Brittnell
Pieter Botha
Andre en Heleen Kroep
Andre Durand
Dries van Vuuren
Wayne Hitzeroth
Cedric
Francois Enslin
Kevin Barry
Uncle Mac
Steven Lindeque
Glyn Demmer
Jorrie
Louis Naude
Re: Nissan Owners Community: DV Saterdag 12 Februarie 2022 - Hennops
Posted: 07 Feb 2022 08:24
by georgeb
Goeie môre almal,
Wie se programme laat toe dat julle DV Saterdag kom saamkuier - sal nice wees om 'n klompie Patrols daar te hê?
Re: Nissan Owners Community: DV Saterdag 12 Februarie 2022 - Hennops
Posted: 07 Feb 2022 11:07
by georgeb
Bevestig: Hennops 4x4 is tans nog oop - sal die weer hierdie week dophou.
George Brittnell
Pieter Botha
Andre en Heleen Kroep
Andre Durand
Dries van Vuuren
Wayne Hitzeroth
Cedric
Francois Enslin
Kevin Barry
Uncle Mac
Steven Lindeque
Glyn Demmer
Louis Naude
Re: Nissan Owners Community: DV Saterdag 12 Februarie 2022 - Hennops
Posted: 08 Feb 2022 08:08
by georgeb
George Brittnell
Pieter Botha
Andre en Heleen Kroep
Andre Durand
Dries van Vuuren
Wayne Hitzeroth
Cedric
Francois Enslin
Kevin Barry
Uncle Mac
Steven Lindeque
Glyn Demmer
Louis Naude
Deon Wilmans
Re: Nissan Owners Community: DV Saterdag 12 Februarie 2022 - Hennops
Posted: 08 Feb 2022 08:38
by Peter Connan
georgeb wrote: ↑07 Feb 2022 11:07
Bevestig: Hennops 4x4 is tans nog oop - sal die weer hierdie week dophou.
Voel my ek het iets gemis hier. Hoekom sou hulle nie oop wees nie? Die vloede? Meeste van die roete is darem seker hoog genoeg om buite gevaar te wees?
Re: Nissan Owners Community: DV Saterdag 12 Februarie 2022 - Hennops
Posted: 08 Feb 2022 08:42
by georgeb
Peter Connan wrote: ↑08 Feb 2022 08:38
georgeb wrote: ↑07 Feb 2022 11:07
Bevestig: Hennops 4x4 is tans nog oop - sal die weer hierdie week dophou.
Voel my ek het iets gemis hier. Hoekom sou hulle nie oop wees nie? Die vloede? Meeste van die roete is darem seker hoog genoeg om buite gevaar te wees?
Hallo Peter, net om seker te maak - daar is BAIE water deur Hennops die afgelope naweek...
Re: Nissan Owners Community: DV Saterdag 12 Februarie 2022 - Hennops
Posted: 08 Feb 2022 09:01
by LJP253
Van my vriende was die naweek by hennops en was fine ,ons ry Patrols wat is die probleem?

Re: Nissan Owners Community: DV Saterdag 12 Februarie 2022 - Hennops
Posted: 08 Feb 2022 09:06
by georgeb
LJP253 wrote: ↑08 Feb 2022 09:01
Van my vriende was die naweek by hennops en was fine ,ons ry Patrols wat is die probleem?
Dagsê, ons maak maar net seker - nie al die voertuie in ons groep gaan Patrols wees nie...

Re: Nissan Owners Community: DV Saterdag 12 Februarie 2022 - Hennops
Posted: 09 Feb 2022 19:42
by Carel
Sit my naam ook op asb., my Safari staan en roes. Carel Vos