Page 2 of 2
Re: Time to Replace OME (2in)?
Posted: 22 Apr 2021 18:18
by Tinus lotz
John ek dink ons moet gesels oor jou gewig van jou kar terrain taimer gaan beter werk vra maar vir die happy patrol manne . Seker 30 happy mense wat nie kan glo hoe lekke die goed ry nie
Re: Time to Replace OME (2in)?
Posted: 23 Apr 2021 08:59
by hugejp
Peter Connan wrote: ↑22 Apr 2021 18:10
JP is dit nou die diesel of die petrol?
Al twee kort suspension, maar die wat ek nou net laat install is vir die petrol, die diesel met sy PC X-link gaan so bietjie meer custom moet wees.